Koopkrag

Koopkrag

Share

Koopkrag Offers Cashback on purchases, Budget Facilities, Short Term Insurance and Funeral Plans. Something had to be done.

Until 1937 buying association activity was pretty limited in Pretoria. In an effort to increase their turnover dealers started granting credit facilities to the general public by the early thirties. They achieved their initial goal but it was accompanied by increased outstanding debt and the related cash flow problems. Their solution, they started granting discount on cash purchases and timely set

25/06/2026

Goeie nuus vir Koopkrag-lede!

Jou Koopkragkaart word nou ook aanvaar by The Local Choice Pharmacy Roodeplaat!

The Local Choice Pharmacy Roodeplaat
Shop 2, Plot 296
Kwamhlanga Rd
Kameeldrift East

πŸ“ž 012 880 3313

πŸ’³ Koop slim. Swipe jou Koopkragkaart!

πŸ‘‰ Vir meer inligting en om aansoek te doen: https://aansoek.koopkrag.co.za/preapproval/
πŸ“§ [email protected]
πŸ’¬ WhatsApp: +27 60 017 8716

24/06/2026

Duisende Suid-Afrikaners gebruik reeds 'n Koopkragkaart as betalingsmetode.

Sluit aan by die gemeenskap wat slim koop, beloon word en in Desember kontant terug kry.

πŸ“ aansoek.koopkrag.co.za/preapproval
🌐 www.koopkrag.co.za
πŸ“§ [email protected]
πŸ’¬ WhatsApp: +27 60 017 8716

23/06/2026

πŸ‘— Fashion. πŸ›’ Groceries. πŸ’» Electronics. β›½ Fuel.

Shop for EVERYTHING with the Koopkrag Card and get rewarded along the way.
It's not just a card. It's a cashback bonus card!

πŸ“ Apply Here: aansoek.koopkrag.co.za/preapproval
🌐 www.koopkrag.co.za
πŸ“§ [email protected]
πŸ’¬ WhatsApp: +27 60 017 8716

fb.me 22/06/2026

Verbeel jou, jy betaal met 'n Koopkragkaart vir jou alledaagse items en dan kom Desember en jy kry 'n kontantbonus terug...?

Dis presies hoe die Koopkragkaart werk! Elke swipe tel.

Doen aansoek as jy R7 500+ netto per maand verdien.

πŸ“ aansoek.koopkrag.co.za/preapproval
🌐 www.koopkrag.co.za
πŸ“§ [email protected]
πŸ’¬ WhatsApp: +27 60 017 8716

fb.me

22/06/2026

Wie kan onthou?

21/06/2026

Gelukkige Vadersdag aan al die pa’s, en oupas wat hard werk om vir hul gesinne te sorg.

Dankie vir die opofferings wat julle maak, die lesse en die liefde.

Vandag vier ons vir julle.

Gelukkige Vadersdag!

18/06/2026

Het jy geweet?
Jou Koopkragkaart word by meer as 20 000 winkels landwyd as betaling aanvaar.
Van kruideniersware en klere tot motorbenodigdhede en nog baie meer.

Koopkrag help jou om slimmer te koop by winkels wat jy reeds ken en vertrou.

By watter winkel gebruik jy jou Koopkragkaart die meeste?
Laat weet ons in die kommentaar!

Het jy nog nie ’n Koopkragkaart nie, of wil jy meer weet? Besoek die skakel of maak vandag nog kontak.

πŸ‘‰ aansoek.koopkrag.co.za/preapproval
🌐 www.koopkrag.co.za
πŸ“§ [email protected]
πŸ’¬ WhatsApp: +27 60 017 8716

En moenie vergeet nie, duisende Koopkrag-lede geniet jaarliks ’n Desember Kontantterug Bonus. Jy kan ook deel wees daarvan!

Koopkrag – Vertrou sedert 1938.

17/06/2026

Koopkrag is 'n trotse borg van die jaar se Oosie Bash.
22 - 26 Junie 2026.

4 Spanne
16 Wedstryde
60 Spelers!

Sterkte aan almal wie deelneem!

HoΓ«rskool Oos-Moot - Amptelik

16/06/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Gelukkige Jeugdag!

Daar is geen beter manier om 'n vakansiedag te geniet as om te weet jou rekening is oop en gereed vir wanneer jy dit nodig het nie. πŸ˜‰

Koop slim. Koop maklik. Koop met Koopkrag.

Koopkrag PRE-APPROVAL 15/06/2026

Moenie wag nie! As jy R7 500+ netto per maand verdien en ’n goeie kredietrekord het, is die Koopkragkaart vir JOU gemaak.

Doen binne minute aansoek aanlyn.

Hoekom?
βœ… Verdien ’n Desember Kontantterug Bonus
βœ… Koop by oor die 20 000+ deelnemende handelaars
βœ… Begroot en spandeer slimmer
βœ… Sedert 1938 vertrou deur ons kliΓ«nte

πŸ“ Doen aansoek: aansoek.koopkrag.co.za/preapproval

🌐 www.koopkrag.co.za

πŸ“§ [email protected]

πŸ’¬ WhatsApp: +27 60 017 8716

Koopkrag PRE-APPROVAL

Want your business to be the top-listed Finance Company in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


433 Rodericks Road
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00