NG Rietfontein-Noord

NG Rietfontein-Noord

Share

'n Plek in die Moot waar JY met oop arms ontvang sal word...

Indien daar nie antwoord op die landlyn is nie, kontak ons gerus op die volgende maniere:
1) Stuur vir ons 'n e-pos na [email protected]
2) Skakel vir Berdine by 0722064509
3) Stuur vir ons 'n WhatsApp-boodskap deur op die WhatsApp-knoppie op die blad te kliek, of
4) Laat 'n boodskap in ons blad se Inbox.

Photos from NG Rietfontein-Noord's post 12/06/2026
30/05/2026

*Basaar-Dankgebed:*

Here Jesus,

U is die groot Onderhouer, die Een wat ons dra, en die Heer aan Wie ons gemeente behoort.

Dankie dat ons aan die einde van hierdie week en dag kan terugkyk en nogmaals u seΓ«n kon beleef.
Dankie vir 'n vol en mooi dag.
Dankie vir hande wat kon help - min, baie, groot en klein.
Dankie vir nuwe vriendskappe wat gesmee kon word, en ou bande wat versterk kon word.
Dankie vir baie lag, baie speel, baie gesels en baie lekker eet.

Ons bestaan deur U genade alleen, en ons loof U Naam dat ons nog 'n keer hierdie projek kon aanpak.

Mag ons aanhou om u Lig in hierdie stukkie van u Koninkryk in die Moot te bring.

Aan U kom toe die lof, die eer en die dank van ons harte.

Amen

Berdine Spangenberg

29/05/2026

πŸ§£β„οΈ Die winter is HIER… en daarmee saam 'n heerlike dag van warmte, kos en gemeenskap!

Kom kuier saam by die NG Rietfontein-Noord Winterbasaar 2026 πŸŽ‰

β˜• Warm cappuccinos
πŸ₯ž Vars pannekoeke
πŸ› Kerrie en rys
πŸ” Hamburgers
🌭 Worsbroodjies
🧁πŸ₯§πŸ° Koek en Nagereg
πŸͺ…πŸ€Ήβ€β™‚οΈ Tombola en Lekkers
πŸŽ―πŸ”« Skyfskiet
🏰 Springkastele
πŸ›οΈ Unieke markstalletjies
πŸ₯‹πŸ€Όβ€β™‚οΈπŸ€Όβ€β™€οΈ Karate Demonstrasie
πŸ‘‘ Mej, Mev en Mnr Moot Kompetisie met BAIE pryse om te wen.

πŸ“… Saterdag 30 Mei 2026
⏱️ 8:00 tot 14:00
πŸ“ NG Rietfontein-Noord / Tom Frates Parkie, h/v 24ste Laan & Louis Trichardtstraat

Bring die hele gesin en geniet 'n dag vol pret en geselligheid!

28/05/2026

πŸ§£β„οΈ Die winter is op pad… en daarmee saam 'n heerlike dag van warmte, kos en gemeenskap!

Kom kuier saam by die NG Kerk Rietfontein-Noord Winterbasaar 2026.

β˜• Warm cappuccinos
πŸ₯ž Vars pannekoeke
πŸ› Kerrie en rys
πŸ” Hamburgers
πŸ›οΈ Unieke markstalletjies
πŸ‘‘ Mej, Mev en Mnr Moot Kompetisie met BAIE pryse om te wen.

πŸ“… Saterdag 30 Mei 2026
⏱️ 8:00 tot 14:00
πŸ“ NG Kerk Rietfontein-Noord

Bring die hele gesin en geniet 'n dag vol pret en geselligheid!

28/05/2026

WINTERSMARK 2026 OOP
COFFEE SHOP
Bestellings / Besprekings kan vooraf gedoen word

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Website

Address


800 24th Avenue
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 09:00 - 12:00
Tuesday 09:00 - 12:00
Wednesday 09:00 - 12:00
Thursday 09:00 - 12:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 09:00 - 10:30