NG Rietfontein-Suid

NG Rietfontein-Suid

Share

Gemeente Visie: Ons gee om! Deur Christus-liefde gee ons vir almal om!

18/05/2026

Onthou van ons spesiale Pinkster reeks wat vanaand begin!✝️

09/05/2026

Ondersteun asseblief hierdie konsert ten bate van die Nasionale Raad vir Persone met Gestremdhede ✝️ Jou ondersteuning sal 'n groot verskil maak!

04/05/2026

'n Spesiale Pinkster-reis saam met Dr Pierre Engelbrecht van Ekerk! Almal baie welkom!

29/04/2026
2026/03/15 - Geseënd is die wat rein van hart is want hulle sal vir God sien 06/04/2026

PREEKREEKS - DEEL 6✝️

2026/03/15 - Geseënd is die wat rein van hart is want hulle sal vir God sien Lewendige uitsending van die oggend-erediens op Sondag 15 Maart 2026.Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.Tema van die preek: Geseënd is die wat rein van...

2026/03/08 - Geseend is die wat baremhartig is 06/04/2026

PREEKREEKS - DEEL 5✝️

2026/03/08 - Geseend is die wat baremhartig is Lewendige uitsending van die oggend-erediens op Sondag 8 Maart 2026.Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.Tema van die preek: Leef met 'n sagte hart..Skri...

2026/03/01 - Jesus se geheime tot geluk: 'n Honger en dors na wat reg is 06/04/2026

PREEKREEKS - DEEL 4✝️

2026/03/01 - Jesus se geheime tot geluk: 'n Honger en dors na wat reg is Lewendige uitsending van die oggend-erediens op Sondag 1 Maart 2026.Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.Tema van die preek: Leef met 'n sagte hart..Skri...

2026/02/08 - Leef met 'n Sagte Hart 06/04/2026

PREEKREEKS - DEEL 3 ✝️

2026/02/08 - Leef met 'n Sagte Hart Lewendige uitsending van die oggend-erediens op Sondag 8 Februarie 2026.Let wel dat daar enkele kort onderbrekings was a.g.v. netwerk probleme.Die diens is g...

2026/02/01 - Geseënd is die wat treur 06/04/2026

PREEKREEKS - DEEL 2 ✝️

2026/02/01 - Geseënd is die wat treur Opname van die oggend-erediens op Sondag 1 Februarie 2026.Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.Tema van die preek: Geseënd is die wat treur, want hulle s...

2025/01/25 - Geseënd is almal wat van God afhanklik is 06/04/2026

PREEKREEKS: MATTEUS 5:3-12 - DEEL 1 ✝️

2025/01/25 - Geseënd is almal wat van God afhanklik is Opname van die oggend-erediens op Sondag 25 Januarie 2026.Die diens is gelei deur ds. Petro Jonker.Tema van die preek: Geseënd is almal wat van God afhanklik...

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Pretoria?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


615 16th Avenue
Pretoria
0084

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
Tuesday 09:00 - 13:00
Wednesday 09:00 - 13:00
Thursday 09:00 - 13:00
Friday 09:00 - 12:00
Sunday 08:00 - 10:00