Fuller Development
We specialise in commercial and private construction and development, renovation and additions.
26/08/2026
Die mark stuur tans gemengde seine.
Die SARB het die beleidskoers in Julie op 7% gehou, maar huisleningsaansoeke het steeds sterk gebly en gedurende die tweede kwartaal met 6% jaar-op-jaar gegroei.
Dit wys dat ernstige kopers en toekomstige huiseienaars steeds beweeg, maar met groter omsigtigheid.
Die belangrikste vraag is dus nie net wanneer die regte tyd is om te bou nie. Dit is eerder:
โ๐ฐ๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐๐, ๐๐๐๐๐๐, ๐๐๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐๐๐๐๐
๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐๐ ๐๐ ๐๐๐๐?โ
Jy kan nie elke markbeweging voorspel nie. Jy kan wel seker maak dat jou projek behoorlik gestruktureer is.
๐ฉ Is jy gereed om ๐ฒ๐ฟ๐ป๐๐๐ถ๐ด te beplan? Ons is hier vir jou!
๐ฒ Elizma: 082 775 8448
20/08/2026
โn Bedrag onderaan โn bladsy is nog nie โn volledige boubegroting nie. ๐งพ
โn Deeglike begroting behoort vir jou duidelik te wys:
๐ Wat presies by die projek ingesluit is
๐ Watter items of dienste uitgesluit is
๐ก Watter bedrae voorlopig beraam is
๐๏ธ Wat vir materiaal, arbeid en professionele dienste voorsien is
๐ Hoe veranderings tydens die projek hanteer sal word
๐ Watter voorsiening vir die onverwagte gemaak is
Fuller Development gebruik die begroting as โn bestuursinstrument, nie net as โn verkoopsdokument nie.
Jy behoort nie bloot te weet wat jou projek moontlik gaan kos nie. Jy behoort te verstaan waarom dit daardie bedrag kos.
๐ฉ Soek jy daardie vlak van deursigtigheid? Kom gesels met Fuller Development.
14/08/2026
Die koste van boumateriaal staan nie stil terwyl jou projek beplan word nie. ๐
Stats SA se jongste syfers wys dat die totale konstruksie-insetprysindeks in Mei 2026 8,4% hoรซr as verlede jaar was. Bakstene, teรซls, elektriese kabels, betonprodukte, klip en sand het alles duurder geword.
Dit beteken nie jy moet oorhaastig bou nie. Dit beteken jy moet beter beplan.
By Fuller Development kyk ons verder as vandag se prys. Ons d**k vooruit oor materiaalkeuses, bestellings, beskikbaarheid, realistiese voorsienings en die moontlike invloed van veranderinge op jou begroting.
โn Goeie begroting word nie een keer opgestel en vergeet nie. Dit word aktief bestuur.
๐ฉ Beplan jy om te bou? Kom bespreek jou projek met โn span wat die syfers รฉn die bouwerk verstaan.
21/07/2026
Buying a stand is exciting, but it's also one of the biggest decisions you'll make before building your home. ๐ก
It's easy to focus on the location or the view, but there are a few practical things that can have a real impact on your build.
โ๏ธ Sunlight
Think about where your living areas and patio will be. The orientation of your home affects natural light, comfort and even energy efficiency.
๐ Building lines
The size of the stand isn't the whole story. Municipal building lines determine where you're actually allowed to build, which can influence your floor plan.
๐ Slope
A sloping stand may require retaining walls, additional earthworks or engineered foundations. It's worth understanding these costs upfront.
๐ฐ Services
Water, sewer, stormwater and electrical connections all play a role in the design and cost of your project.
๐ก Think five years ahead
Will you eventually want a bigger garage, a pool, or more space for entertaining? Choose a stand that gives you room to grow.
A good build starts long before construction begins. Taking the time to ask the right questions now can make the entire building journey a lot smoother.
Which of these do you think is most often overlooked? ๐
14/07/2026
Die regte bouer behoort hierdie vrae met duidelikheid en selfvertroue te kan beantwoord.
Stoor hierdie post vir wanneer jy gereed is om te begin bou. โ
07/07/2026
Moving parts, making decisions, maintaining quality, handling delays, solving problems before they become your problems... ๐ท
๐ฌ๐ผ๐ ๐ฑ๐ผ๐ป'๐ ๐ป๐ฒ๐ฒ๐ฑ ๐๐ผ ๐ธ๐ป๐ผ๐ ๐ต๐ผ๐ ๐๐ผ ๐บ๐ฎ๐ป๐ฎ๐ด๐ฒ ๐ฎ ๐ฐ๐ผ๐ป๐๐๐ฟ๐๐ฐ๐๐ถ๐ผ๐ป ๐๐ถ๐๐ฒ. ๐ฌ๐ผ๐ ๐ท๐๐๐ ๐ป๐ฒ๐ฒ๐ฑ ๐ฎ ๐๐ฒ๐ฎ๐บ ๐๐ต๐ฎ๐ ๐ฑ๐ผ๐ฒ๐โฆ ๐ฎ๐ป๐ฑ ๐ช๐ ๐๐ข!
If building is on your radar, let's talk about what the process will look like for you.
๐ฒ 082 775 8448
22/06/2026
โn Groter begroting beteken nie altyd โn beter huis nie. โ๏ธ
Slim ontwerp. Slim beplanning. Slim besluitneming.
Dit maak die groot verskil. โ
Ons help kliรซnte om slim te bou โ sonder onnodige kostes en duur foute.
Wil jy graag reg begin? Gesels met ons.
17/06/2026
Jy sien dit nie altyd onmiddellik nieโฆ maar swak bouwerk wys later.
Fuller Development vat nie kortpaaie nie. Nie met strukture nie.
Nie met afwerkings nie. Nie met kwaliteit nie. ๐
Ernstig oor bou? Ons gesels graag. โ๐ก
14/06/2026
Rooting for our client Reece Alberts running the Comrades marathon today. Gooi mielies ๐ฝ .
08/06/2026
โWhatโs the cost per mยฒ?โ ๐คทโโ๏ธ
This is a useful starting point. But hereโs the reality โ๏ธ two homes can have the same mยฒ rateโฆ and end up costing hundreds of thousands apart.
Why? ๐ Design. Finishes. Complexity. Planning. :
Fuller Development doesnโt rely on rough estimates. We build detailed, realistic budgets that reflect your actual project.
To us, your dream home isn't a guessing game - we talk REAL numbers.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Address
Potchefstroom Road, JB Marks
Potchefstroom
2531