Kompaslewe
Kom soos jy is! Soek jy na 'n geestelike huis? Vervulling in dit wat jy vir die Here wil doen? Jou kids is ook baie welkom!
Of miskien verstaan jy nie die "kerk" ding nie en het vrae oor godsdiens... By ons is jy welkom, kom soos jy is! Kompas Christelike Lewe is 'n gemeente in die Stad, Afrikaans sprekend, waar ons passievol is oor mense en ernstig oor God. Met relevante woordbediening, 'n gemaklike (laid back) atmosfeer en Heilige Gees vervulde aanbidding kan jy God saam met ons beleef. En die belangrikste is dat jy
Here are some points from Pastor Joel’s sermon broadcast on Sunday, “Defining Moments.”
We make decisions each day, most of them are routine. We don’t think much about it. But there are certain decisions that carry much more weight. They are defining moments. They not only affect us, but they affect our children and future generations. Sometimes what we think is an ordinary decision, is really a defining moment. When you’re in a situation where you’re tempted to compromise, to get upset, or to be bitter - you have to remind yourself, “This is a defining moment, this decision is going impact my destiny, so I’m going to do the right thing even though it's hard."
28/05/2015
Dit is so waar!
25/05/2015
Psalm 25 : 4 Maak my u wil bekend, Here,
leer my u paaie.
5 Laat u waarheid my lei en onderrig my daarin,
want U is God, my redder.
In U stel ek elke dag my verwagting.
20/05/2015
Amen!!!
04/05/2015
Dankie Jesus !!!
30/04/2015
Amen !!!
Psalm 46:11 Laat staan en weet dat Ek God is; Ek sal hoog wees onder die nasies, hoog op die aarde.
28/04/2015
Dankie Here dat U daar is ALTYD wanneer ons U aanroep Amen!!!
20/04/2015
Let go, and let God!..... Awesome!!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Port Elizabeth
6045
Opening Hours
| 09:00 - 10:15 |