Impetus

Impetus

Share

By Impetus Gemeente glo ons in 'n lewe van verhouding – met God, met mekaar en met ons gemeenskap. Mense wat 'n verskil wil maak in ander se lewe.

Ons is 'n plek waar geloof groei, liefde gedeel word en elkeen welkom is.

📍 Dienste aanlyn & in persoon
🤝 Gemeenskap & belangegroepe
🙏 Geloof in aksie Ons wil 'n gemeenskap wees wat oop is vir enigiemand wat op 'n geestelike reis om te groei in hulle verhouding met God. Mense wat emosioneel en geestelik in 'n goeie verhouding met hulself staan.

Photos from Impetus's post 25/06/2026

VADERSDAG BY IMPETUS - Hier is nog foto's!

Foto's deur Kreatiewe Jy

Photos from Impetus's post 24/06/2026

IMPETUS HET VADERSDAG GEVIER MET STYL
Kyk op ons Facebook blad - die foto's van die pappas en hul gesinne is daar beskikbaar.

Foto's duer Kreatiewe Jy

Photos from Impetus's post 23/06/2026

VADERSDAG BY IMPETUS - Hier is die foto's!

Foto's deur Kreatiewe Jy

21 Junie 2026 - Die wêreld het 'n Pa nodig 20/06/2026

SONDAG 21 JUNIE BY IMPETUS - VADERSDAG
-09:00-
• Oggenddiens met 'n spesiale boodskap vir pa's en almal wat 'n Pa nodig het.
• Die diens word uitgesaai op YouTube by hierdie skakel - https://youtube.com/live/4unWHRf9H0o
• Impetus Kids (5jr-gr4) en Fondasies (gr5-7) is tydens die oggenddiens.
• Na die diens - NEEM 'N FOTO SAAM MET JOU PA / JOU KINDERS.
Ons reël mooi motors en 'n fotograaf.
-17:00-
• Die rooted jongmense hou KAREOKE! Hulle kuier alreeds vanaf 17:00.

21 Junie 2026 - Die wêreld het 'n Pa nodig https://impetus.co.zaAll music performed under licence CCLI #​13583​

Photos from Impetus's post 19/06/2026

Impetus se handwerkgroep kom elke Donderdag bymekaar waar hulle kuier en allerhande handwerk doen. Huidiglik maak hulle serpe en beanies om mense in die winter warmte te gee. Hulle maak ook vroetelmoue vir mense met Alzheimer’s.

17/06/2026

Sondag 21 Junie vier ons Vadersdag.

Photos from Impetus's post 16/06/2026

Lewe in Verhouding!

14 Junie 2026 - Lees Jou Bybel 13/06/2026

SONDAG 14 JUNIE BY IMPETUS
-09:00-
• Oggenddiens - Ons skop 'n nuwe reeks af, Lees Jou Bybel Bid Elke Dag. In hierdie reeks gaan ons gesels oor die dissiplines wat ons geestelike groei bepaal. Vrae wat beantwoord word is, "Is die Bybel nog relevant?", "Hoe lees ek die Bybel?", "Watter vertaling moet ek gebruik?", en meer.
• Die diens word uitgesaai op YouTube by hierdie skakel - https://youtube.com/live/MOlmDvCs5PI
Ons gaan Nagmaal gebruik tydens die diens, so, as jy aanlyn kyk kry brood en sap/wyn gereed vir almal wat saam kyk.
• Impetus Kids (5jr-gr4) en Fondasies (gr5-7) is tydens die oggenddiens.
• Na die diens hou ons 'n pannekoekfees!
-17:00-19:00-
• Die rooted jongmense hou hul eie diens! Hulle kuier vanaf 17:00 en die diens begin om 18:00.

14 Junie 2026 - Lees Jou Bybel https://impetus.co.zaAll music performed under licence CCLI #​13583​

Photos from Impetus's post 11/06/2026

Raai Wat Sing Ons Die Sondag!

Sien jou Sondag Oggend, 14 Junie 2026 - 09:00

Photos from Impetus's post 10/06/2026

6 Junie 2026
Dit was 'n wonderlike aand van lof en aanbidding saam met Retief Burger en sy orkes.
Foto's deur Kreatiewe Jy

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Port Elizabeth?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


29 Circular Drive, Charlo (Fairview)
Port Elizabeth
6070

Opening Hours

Monday 08:30 - 13:00
Tuesday 08:30 - 15:00
Wednesday 08:30 - 13:00
Thursday 08:30 - 15:00
Friday 08:30 - 13:00
Sunday 08:15 - 09:30
10:00 - 11:15