Bell Function

Bell Function

Share

Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bell Function, Chef, 6 Komati Street, Polokwane.

1 Bedroom flat to rent in Trichardt, Secunda 20/06/2023

https://rawson.co.za/property/to-rent/secunda/1185833

Immediately available!

Call your agent to view!

1 Bedroom flat to rent in Trichardt, Secunda Peace full accommodation available in Trichardt. Water & Electricity included

Photos from Little Paws Big Hearts's post 19/02/2015
Photos from Bell Function's post 10/04/2014

Andre se verjaardag kos en koek! Die koek is "Three way chocolate"

19/03/2014

Ons is opsoek na mense wat belangstel om in 'n koffie cafe en restaurant kombuis te werk. Geen kwalifikasies is nodig maar ondervinding en belangstelling sal in jou guns tel. Indien iemand belangstel stuur vir my jou CV na [email protected]

Photos 02/10/2013
02/09/2013

Annale van 'n Windg*t!!

Ons bied aan 16 Oktober 2013 in die Casper Breedt saal om 19:00, R150 sluit ligte ete in.

Dis kraakvars, dis eg (Suid-)Afrikaans, dis skreeusnaaks, dis pitkos, dit het gekom om te bly - dis Annale van ‘n Windg*t.
Hierdie eenman komedie handel oor persoonlikheidstipes en kommunikasie-style. Die play werk met die 4 basiese persoonlikhede soos dit deur die eeue uitgekristalliseer het, maar gee hulle nuwe name: daar’s bangg*tte (die analiseerders), hardeg*tte (die ‘drivers’) , slapg*tte (die sosialiseerders) en windg*tte (die ‘band leaders’).

As jou g*t jeuk vir intelligente humor, dan is hierdie komedie net vir jou!!!

19/08/2013

Bell Function kan bruide nou in Gauteng, Limpopo en Mpumalanga diens! Hoe bevoorreg!!

Etienne & Irene 13/08/2013

Dit was ongelooflik lekker om met hierdie vriende van my te werk. Hulle troue en die beplanning daarvan was vir my so spesiaal. Ek waardeer dit wanneer kliente volle vertroue in my plaas om hul droom dag waar te maak.

02/08/2013

A***e van 'n Windg*t!!

Ons bied aan 16 Oktober 2013 in die Casper Breedt saal om 19:00

Dis kraakvars, dis eg (Suid-)Afrikaans, dis skreeusnaaks, dis pitkos, dit het gekom om te bly - dis Annale van ‘n Windg*t.
Hierdie eenman komedie handel oor persoonlikheidstipes en kommunikasie-style. Die play werk met die 4 basiese persoonlikhede soos dit deur die eeue uitgekristalliseer het, maar gee hulle nuwe name: daar’s bangg*tte (die analiseerders), hardeg*tte (die ‘drivers’) , slapg*tte (die sosialiseerders) en windg*tte (die ‘band leaders’).

22/07/2013

Maak lekker kos vandag vir Bell Function se eerste klient in Secunda!! Hoop hul sal dit vreeslik geniet!

Untitled album 05/07/2013
Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Polokwane?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address

6 Komati Street
Polokwane
2023