NG Kerk Pinetown

NG Kerk Pinetown

Share

Die NG gemeente Pinetown is op 20 September 1946 gestig.

14/06/2026

Oud. Willie Hugo Die skriflesing
kom uit: Galasiƫrs 6 : 1-17 en die tema is:
Leef om met Liefde goed te doen aan ander.

7 Junie 2026.m4a 07/06/2026

Jammer vir die tegniese probleme vandag in die Erediens.
Hier is 'n stemopname van die diens.

7 Junie 2026.m4a Shared with Dropbox

07/06/2026

Teks: Genesis 12:1-9
Tema: Veilig saam God

05/06/2026

Ons Pannekoekspan gaan more by Kokkewiet Pre-Primere Amptelike Blad se sportdag pannekoek bak.

Waar: Gelofte Skool
Datum: 6 Junie 2026
Tyd: 9:00 - 12:00

Kom geniet 'n heerlike pannekoek of 2

Photos from NG Kerk Pinetown's post 02/06/2026

Baie dankie aan almal wat ons Bazaar bygewoon het en ook aan ons gemeente wat met die geleentheid gehelp het.

Thank you to our community for all the support

31/05/2026

Teks: Johannes 16:12-15
Tema: God by ons in die Triniteit

24/05/2026

Teks: Handelinge 16:16-40
Tema: Die Gees help jou.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Pinetown?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Address


St Johns Avenue
Pinetown
3610

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 15:00
Friday 09:00 - 15:00
Sunday 08:30 - 16:00