Corli Prinsloo
Koekedoor 2 Wenner 2016, Gesig van Rooibos 2018, Ontbytsake Chef en eienaar van Corli's Kitchen, Resepteboek skrywer en eienaar van Corli Produkte.
06/12/2025
My kosbaarste vrydag oomblikke🧡 Charlene Lackay
01/11/2025
Wie sê jy kan nie in jou aanrok kook😉👩🏻🍳🥰ontbytSAKE
🌹 My hart is in soveel stukkies vandag… 💔
Woorde ontbreek my heeltemal…
My liefste vriendin Anika, jou teenwoordigheid en plek gaan leeg wees in soveel mense se lewens — maar jy sal vir altyd voortleef in ons harte. ❤️
Ek sal elke dag ’n stukkie van jou menswees in my hart dra.
Ons laaste boodskap sal ek vir altyd koester… my, jou en Charlene se laaste skaterlag-gesprek speel oor en oor in my gedagtes. Jy was altyd die sterkste en positiefste een tussen ons drie — ek d**k jy het daardie dag geweet jy los iets vir altyd by ons.
Soos ons jou styf vashou in die foto, weet ek jy sit vandag op God se skoot, omring deur engele. 👼
Ek is oortuig jy loop in die blommetuin van die hemel, en jou glimlag is breed… 🌸
Mag God se engele vir Abri en jou familie omring met vertroosting en vrede.
Ek gaan jou so baie mis, my vriendin — en jou roos sal vir altyd in my tuin blom. 🌹💔😭
🕊️ Rus sag, dierbare Anika — jou lig sal altyd bly skyn en voortleef in harte. 🤍
Super trots op jou my man... 🥰
Om jou roeping te omarm is om elke dag te sien as 'n nuwe kans om 'n verskil te maak, nie net in jou eie lewe nie, maar ook in die lewens van die om jou.... en dit is presies wat jy leef en doen!
04/10/2025
Heerlike Bobotie en rys saam met Kriekbult Pinotage
30/09/2025
Dressed in Rosella... 👗🥰 Rosella - Style inspired by elegance wearing the
"Made in Italy range" 💞
Gaan like en share asb...
Laerskool Wierdapark, skool met die beste gees.!! 🤩
ontbytSAKE Laerskool Wierdapark Centurion Gemeenskapsforum
There is nothing like freshly made pesto, made super fast in my new SMEG personal blender!
One just like this could be yours if you enter the SPAR and SMEG Competition as you stand a chance to win your share of R3 Million in SMEG prizes (such as kettles, toasters, pots, personal blenders and other gorgeous SMEG items)!
All you have to do is spend R500+ in a single transaction at a participating SPAR and do the following to enter:
1. Scan the unique QR code on in-store posters or cashier lanyards, follow the link, and complete the form
2. Write your full name and cellphone number on the back of your original till and drop it in the in-store entry box, before 10 October.
Easy peezy. Good luck!
Hoender Korma vir aandete met Corli Olyfolie Smaakvol... gaan koop jou olie op ons aanlyn winkel. www.corli.co 👩🏻🍳🫒 olyfolie
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Website
Address
Paarl
7646