ROTAS
MUFASA
🦁
Rapper - Record Producer - Actor
🇿🇦
📧
Bookings: [email protected]
27/05/2026
UIT DIE DIEPTE VAN MY HART UIT. BAIE DANKIE❤️
Ekt vandag die album weer deur geluister. Toe als klaar is vra ek myself 'is dit al'. Dit voel baie kort. Imagine jy werk vir meer as 2jaar aan iets wat net 'n uur lank speel. Was baie emotional cause mense sien nie die behind the scenes nie. Mense sien nie die hate, die stress, die ure, die twyfel, die moedeloosheid, die vulnerable stages en al dai anne goed nie. Hulle komeet net, boom, daars die album.
Maar toe comfort ek myself deur te sê' "JOU MUSIEK IS GENERATIONAL. JOU MUSIEK LEWE VEREWIG".
Ek is nie hier om hits te maak nie. Eks nie hier vir die bangers nie. Eks nie hier om te trend nie. Jy like dit, of jy like dit nie, is simple. Eks hier om my storie te vertel. My journey te deel. Mense goed te laat voel oor hulself.
Eks dankbaar vir een en elkeen van julle. Dankie dat jy deel is van my boek. Ek appreciate die support. Die album drop VRYDAG 29 MAY 2026 so 5uur se kant.
IS JY REG? 😭🔥
Billie Jean sê vir almal die mense ons het gevry😞
26/05/2026
⌚
3 Days to go ⏳
| ROTAS
Mense sal baie meer as jy het maar steeds jaloers wees oor die bietjie wat jy het
💔
LAASTE HOND/FINE MET DIT
29MAY IS ONS BUITE
21/05/2026
Nie almal sien die sweet en sukkel behind the scenes nie🥀
20/05/2026
"KORT&KRAGTIG: SONADAVID" 29MAY
29MAY MAAK ONS DIE ALBUM LOS
14/05/2026
13/05/2026
YOUTH MONTH IS AROUND THE CORNER✊
Een van die besigste tye van die jaar vir my. Die album drop die 29ste May. Soos julle my ken sal ek altyd uit my pad uit gaan vir ons jongmense. En ek wil graag my storie deel. Indien julle wil hê ek moet julle join, toespreek, my journey deel of net te kom gesels, die aand saam julle deurmaak en net in julle teenwoordigheid wees. Die is nou vir alle youth leaders en event organisers.
Maak ook seker daar word vroegtydig kontak gemaak om botsing in my schedule te vermy. Daars net paar datums oop. Gou speel.
KONTAK ONS HIER👇
📧: [email protected]
📞: 068 311 5942
PLEAS NOTE
Moet nie jongmesne excited maak en belowe dat ek gaan kom as daar nog niks geconfirm is deur my of my span nie.
Otherwise is ek excited. En dit sal cool wees om in julle presence te wees.
MUFASA
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Address
Paarl
7646