SFM Streek RADIO

SFM Streek RADIO

Share

SFM - JoΓΉ Streek Radiostasie! - Vanaf Stilbaai tot Plettenbergbaai, Oudtshoorn en Ladismith, net die beste Afrikaanse musiek.

SFM - JoΓΉ Streek Radiostasie! - Vanaf Stilbaai tot Plettenbergbaai en die Karoo - net die beste Afrikaanse musiek en praatjies. Ateljees geleΓ« te George en Seefront Hartenbos. TEL: 044-2725000 (Slegs Kantoor ure)
W/a: 064-008-1815 (Slegs Mosselbaai ateljee)
Telegram: 071-717-8338 (beide Mosselbaai en George ateljees)

email: [email protected]

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026 18/06/2026

🌿 **KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee** 🌿
Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie?
πŸŽ™οΈ Vandag het Fred Orban gesels ons met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum.
Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslike bewaringsorganisasies doen om ons kosbare natuur vir toekomstige geslagte te beskerm.
🌱 Sonder effektiewe, nie-winsgewende bewaringsbewegings sou baie van ons natuurlike erfenis eenvoudig nie in sy huidige vorm kon voortbestaan nie. Hierdie organisasies is die stille wagters van ons omgewing – en hul werk raak elkeen van ons.
Moenie hierdie insiggewende gesprek misloop nie!
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuinroete en Klein Karoo.
🌐 Luister ook regstreeks aanlyn by (www.sfmstreek.com)
🎧 Luister weer: https://iono.fm/e/1687263 Sandpiper Guest Cottages
πŸ’š **SFM Streek RADIO** – waar ons saam werk vir 'n volhoubare toekoms, van **Kus tot Kruin**. 🌊🌿 🌿 πŸ“» 🌱

🌿 KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee 🌿 18 Junie 2026 Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? πŸŽ™οΈ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bew...

Wat is my regte: βš–οΈ Immigrante in diens – Wat sΓͺ die wet? 17 Junie 2026 18/06/2026

βš–οΈ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sΓͺ die wet?
Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk.
Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval nΓ‘ aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself beskerm teen onnodige regsrisiko?
πŸŽ™οΈ In hierdie maand se "Wat is my Regte?" gesels Japie Kruger van PH Attorneys (voorheen Oosthuizen Marais Prokureurs) met ons oor die wetlike vereistes, die verantwoordelikhede van werkgewers en die praktiese stappe wat geneem kan word om aan die wet te voldoen.
Moenie hierdie belangrike en aktuele gesprek misloop nie!
πŸ“» Skakel in op SFM Streek Radio – 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuinroete en Klein Karoo, of luister regstreeks aanlyn by www.sfmstreek.com.
🎧 Luister gerus weer: https://iono.fm/e/1686948
πŸ“ž Vir professionele regsadvies kan u vir Japie Kruger en die span van PH Attorneys kontak by:
☎️ 044 492 2365
🌐 www.phinc.co.za PH Attorneys
βš–οΈ "Wat is my Regte?" – praktiese regskennis wat jou help om ingeligte besluite te neem.

Wat is my regte: βš–οΈ Immigrante in diens – Wat sΓͺ die wet? 17 Junie 2026 βš–οΈ WAT IS MY REGTE? | Immigrante in die werkplek – Wat sΓͺ die wet? Hierdie onderwerp is tans groot nuus in Suid-Afrika en raak baie werkgewers direk. Wat gebeur as 'n werknemer se werkpermit of verblyfstatus verval nΓ‘ aanstelling? Is die werkgewer aanspreeklik? En hoe kan werkgewers hulself ...

Kus tot kruin - 🌧️ Storms, Paddas en Bewaring: Wat Leer die Natuur Ons? 11 Junie 2026.mp3 16/06/2026

Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. 🌧️🌊 Vanoggend gee Fred Orban 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms in ons gebied en die belangrike lesse en boodskappe wat daaruit geleer kan word.
Ons deel ook nuus en positiewe bewaringsaksies vanuit:
βœ… S.M.A.R.T.
βœ… Danabaai Bewarea
βœ… Midbrak Bewarea
βœ… Sedgefield Bewarea
🐸 Verder gesels Fred oor 'n paar van ons interessante plaaslike paddaspesies en ondersoek ons moontlike alternatiewe vir rottegif – oplossings wat veiliger kan wees vir ons omgewing en ander diere.
🌱 Praktiese inligting, plaaslike bewaringsnuus en interessante natuurfakte – alles in een program!
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1 FM in die Tuin Roete en Klein Karoo.
🎧 Luister weer: https://iono.fm/e/1685712
Kus tot Kruin – waar ons die stories van die natuur van kus tot kruin vertel. 🌿🐸🌊 Sandpiper Guest Cottages @

Kus tot kruin - 🌧️ Storms, Paddas en Bewaring: Wat Leer die Natuur Ons? 11 Junie 2026.mp3 Die onlangse storms het weer eens gewys hoe nou verweef ons as mense met die natuur is. 🌧️🌊 Vanoggend gee Fred 'n kort oorsig van die nagevolge van die storms in ons gebied en die belangrike lesse en boodskappe wat daaruit geleer kan word. Ons deel ook nuus en positiewe bewaringsaksies vanui...

πŸ’‘ Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026 08/06/2026

πŸ’‘ Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice: Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? πŸ’‘πŸš€
Danny spoke to Siphumelele Magaga (left)and Lisakhanya Meleni (right) from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. πŸ“šπŸŽ€
This inspiring initiative gives young entrepreneurs the opportunity to present their innovative business ideas, build confidence, develop valuable skills, and potentially become the next generation of community leaders and changemakers. 🌟
πŸŽ“ They discussed:
βœ… The inspiration behind the competition
βœ… How it promotes youth entrepreneurship and development
βœ… The role of partners and sponsors
βœ… The opportunities available to participating learners
βœ… A special message for the young people presenting their ideas today
πŸŽ“ Young minds.
πŸ’‘ Bold ideas.
🌍 Endless possibilities.
🎧 Listen again: https://iono.fm/e/1683947
🎀✨

πŸ’‘ Big Ideas, Bright Futures: Giving Young Entrepreneurs a Voice - 08 June 2026 Have you ever wondered how the ideas of young people can help shape the future of Mossel Bay? πŸ’‘πŸš€ Danny spoke to Siphumelele Magaga and Lisakhanya Meleni from Zadue Youth Development about the exciting Pitch Competition for Mossel Bay High Schools. πŸ“šπŸŽ€ This inspiring initiative gives young...

🌳 KUS TOT KRUIN: BOME, UITSIGTE EN DIE REG VAN DIE NATUUR 🌳04 Junie 2026 04/06/2026

🌳 KUS TOT KRUIN: BOME, UITSIGTE EN DIE REG VAN DIE NATUUR 🌳
Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? 🌿
In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred Orban met landskapargitek Aiden Beck oor die toenemende druk om bome te snoei, te verwyder of af te kap – dikwels om uitsigte te verbeter of ander praktiese redes.
🌳 Wanneer is snoei nodig?
🌳 Wanneer word 'n permit vereis?
🌳 Wat sΓͺ die wet en die Departement van Bosbou, Visserye en die Omgewing (DFFE)?
🌳 Hoe neem ons besluite wat beide mense én die natuur respekteer?
Aiden verduidelik die uitdagings, regsvereistes en moontlike oplossings om die beste uitkoms vir almal – insluitend die boom – te verseker.
🎧 Luister gerus weer https://iono.fm/e/1682722 en word deel van die gesprek oor verantwoordelike omgewingsbestuur.
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
πŸŒΏπŸŽ™οΈπŸŒ³ Sandpiper Guest Cottages

🌳 KUS TOT KRUIN: BOME, UITSIGTE EN DIE REG VAN DIE NATUUR 🌳04 Junie 2026 Hoe balanseer ons die mens se behoefte aan uitsigte, ontwikkeling en veiligheid met die gesondheid en bewaring van bome? 🌿 In hierdie week se Kus tot Kruin gesels Fred met landskapargitek Aiden Beck oor die toenemende druk om bome te snoei, te verwyder of af te kap – dikwels om uitsigte te verb...

🌿 Gesondheidsake – Wat motiveer jou om ’n beter lewenskwaliteit te hΓͺ? 🌿03 Junie 2026 03/06/2026

Wat laat ’n mens elke dag met vreugde opstaan? β˜€οΈ Wat motiveer jou om beter na jouself om te sien, gesonder te leef en die beste uit elke dag te haal?
In hierdie week se Gesondheidsake gesels Christine van The Local Choice Pharmacy Hartenbos oor die krag van klein daaglikse besluite wat oor tyd ’n groot verskil aan jou lewenskwaliteit kan maak. πŸ’š
✨ Waarom wag ons dikwels vir motivering voordat ons begin?
✨ Kan ons omstandighede werklik bepaal hoe ons leef?
✨ Hoe beïnvloed ons liggaam, siel en gees mekaar?
✨ Waarom is selfversorging nie selfsugtig nie, maar noodsaaklik?
🌱 Dalk begin ’n beter lewenskwaliteit nie by ’n groot plan nie...
🌱 Dalk begin dit by die volgende klein besluit wat jy vandag neem.
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
πŸ’¬ Wat motiveer jΓ³ΓΊ om elke dag die beste weergawe van jouself te wees?
🎧Luister gerus weer: https://iono.fm/e/1682336

🌿 Gesondheidsake – Wat motiveer jou om ’n beter lewenskwaliteit te hΓͺ? 🌿03 Junie 2026 Wat laat ’n mens elke dag met vreugde opstaan? β˜€οΈ Wat motiveer jou om beter na jouself om te sien, gesonder te leef en die beste uit elke dag te haal? In hierdie week se Gesondheidsake gesels Christine oor die krag van klein daaglikse besluite wat oor tyd ’n groot verskil aan jou lewenskwali...

Protek🐌🌿 SNAILS, RUST & PSYLLA – DON'T LET THEM TAKE OVER YOUR GARDEN! πŸŒΏπŸ›01 Junie 2026 03/06/2026

Winter moisture may be great for our gardens, but it also creates the perfect conditions for some unwanted visitors!
🐌 Snails and slugs can destroy young seedlings and leafy plants overnight.
πŸƒ Rust, powdery mildew and other fungal diseases can quickly spread through your garden.
πŸ› Psylla can damage citrus trees and many other plants, affecting both growth and fruit production.
In this week's Protek Home & Garden discussion, we looked at practical solutions to keep your garden healthy and productive:
βœ… Protek Snail Stop
βœ… Scatterkill for Snails
βœ… Protek Tenazole
βœ… Copper Flow Plus
βœ… Complete 350 SC
βœ… Garden Defender
Paul says the secret to a thriving winter garden is not waiting until problems appear – it's taking action before they get out of hand. 🌱 Healthy plants start with prevention.
🎧Listen again: https://iono.fm/e/1682333

Protek🐌🌿 SNAILS, RUST & PSYLLA – DON'T LET THEM TAKE OVER YOUR GARDEN! πŸŒΏπŸ›01 Junie 2026 Winter moisture may be great for our gardens, but it also creates the perfect conditions for some unwanted visitors! 🐌 Snails and slugs can destroy young seedlings and leafy plants overnight. πŸƒ Rust, powdery mildew and other fungal diseases can quickly spread through your garden. πŸ› Psylla c...

🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026 29/05/2026

Fred Orban gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese β€œrewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱
🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is?
🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer?
🏑🀝🌍 Hoe kan ontwikkeling én natuurbewaring hand aan hand saamwerk?
Mareo vertel hoe hulle besig is om die gebied stap vir stap terug te bring na ’n meer natuurlike omgewing β€” tot voordeel van beide die mens Γ©n die natuur. 🌊🌱 SFM Streek RADIO hou jou op hoogte van omgewingsake wat ons almal raak en wys hoe volhoubare denke ’n verskil kan maak in die Tuinroete.
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
🎧 Luister weer: https://iono.fm/e/1680518
Sandpiper Guest Cottages

🌿 KUS TOT KRUIN | Herstel die Natuur, Herstel die Toekoms 🌿 28 Mei 2026 Fred gesels met Mareo Bekker oor die unieke botaniese β€œrewilding”-projek wat deel vorm van ’n eko-ontwikkeling aan die kus naby Boggomsbaai. 🌱 🌾 Hoe herstel ’n mens grond wat jare gelede deur landbou ontbos is? 🌿 Kan die oorspronklike plantegroei en natuurlike balans weer terugkeer?...

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026 27/05/2026

🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞
Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter nΓ‘ ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel?
Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Pharmacy Hartenbos Apteek hoe die natuur ons welstand en gesondheid affekteer:
πŸƒ Die invloed van die natuur op ons gesondheid
β˜€οΈ Hoe sonskyn en vars lug jou β€œgoedvoelhormone” stimuleer
🌱 Waarom mense van nature ’n ingebore band met die natuur het
πŸ’š En natuurlik ’n inspirerende natuurskoon-sonskyngedagte om jou dag mee op te helder
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
🎧 Luister weer: https://iono.fm/e/1680026
πŸ”— Luister ook aanlyn by sfmstreek.com

Gesondheidsake: 🌿 Natuur, Sonskyn en Jou Gesondheid 🌞 27 Mei 2026 Hoe groot rol speel die natuur regtig in ons liggaam en emosionele welstand? Waarom voel mens dikwels rustiger, ligter en sommer beter nΓ‘ ’n wandeling langs die see, tussen bome of net ’n bietjie sonskyn op jou vel? Vanoggend in Gesondheidsake vertel Gerda van The Local Choice Hartenbos Apteek ...

πŸ¦…πŸŒΏ KUS TOT KRUIN – ’n Tweede Kans vir ’n Rooivalkie πŸŒΏπŸ¦… 21 Mei 2026 22/05/2026

Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons ’n besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid.
’n Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van ’n plaaslike gesin beland β€” en wat gevolg het, was ’n reis van toewyding, verantwoordelikheid en ’n diep liefde vir die natuur. ❀️
Fred Orban gesels met Noeline Kemp wat vertel van die emosionele ervaring om diΓ© klein roofvoΓ«ltjie te red, te versorg en uiteindelik weer ’n kans op vryheid te gee.
🐦 Wat doen mens wanneer ’n wilde voΓ«l jou hart steel?
🌍 Hoe belangrik is roofvoëls in ons ekosisteem?
πŸ’š En waarom raak sulke stories ons so diep?
πŸ“» Skakel in: 90.1 FM & 104.1FM in die Tuin Roete en Klein Karoo
πŸ”— Luister weer: https://iono.fm/e/1678730 Sandpiper Guest Cottages

πŸ¦…πŸŒΏ KUS TOT KRUIN – ’n Tweede Kans vir ’n Rooivalkie πŸŒΏπŸ¦… 21 Mei 2026 Hierdie week op Kus tot Kruin deel ons ’n besondere verhaal van omgee, deernis en die natuur se broosheid. ’n Baba Rooivalkie het onverwags in die sorg van ’n plaaslike gesin beland β€” en wat gevolg het, was ’n reis van toewyding, verantwoordelikheid en ’n diep liefde vir die natuur. ❀....

Want your business to be the top-listed Media Company in Mossel Bay?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Address


55 Marsh Str, Plaza Aquada Building
Mossel Bay
6500

Opening Hours

Monday 09:00 - 15:00
Tuesday 09:00 - 15:00
Wednesday 09:00 - 15:00
Thursday 09:00 - 14:00
Friday 09:00 - 14:00
Saturday 09:00 - 12:00