Fynbos
Welkom by Fynbos πΏ
βn Spesiale plek vir koffie, geskenke en dekor β kom kuier, geniet en vind iets besonders. βπβ¨
11/06/2026
Behind the scenes vandag met Bobby Van Jaarsveld en die Via TV span π¬β¨- wat βn fees
Ons is mΓ΄re weer oop van 8:30 β 16:00. Kom kuier gerus! βπΏ
10/06/2026
07/06/2026
Fynbos Koffiewinkel sal 11 Junie vanaf 11:00 gesluit wees, asook die Goedheid & Guns besigheidsperseel vir die publiek.
Ons is ongelooflik opgewonde om met julle te deel dat Bobby van Jaarsveld en die Kyk-Net span vir die dag by ons kom kuier! π¬β
Dankie vir julle begrip en aanhoudende ondersteuning β ons kan nie wag om hierdie spesiale oomblik met julle te deel nie. πΏ
Groete
Fynbos & Goedheid & Guns
06/06/2026
Vadersdag is om die draai π€
Kom bou jou eie hamper en maak dit ekstra spesiaal vir Pa .
Ons het die oulikste Vadersdag-geskenke π en die lekkerste braai spices π₯ β perfek vir elke braai-meester.
Maak dit persoonlik, maak dit uniekβ¦
Want meer uniek as dit, gaan jy nie sommer kry nie! π
Kom loer gerus in by ons en stel jou perfekte boks saam β¨
01/06/2026
πΈβ¨ Fynbos High Tea Droom β¨πΈ
Fynbos het die mooiste High Tea partytjie gehad β gevul met sagte kleure, heerlike lekkernye en βn atmosfeer van pure elegansie πΏπ«
π Kontak ons gerus vir meer inligting en besprekings
+27 (82) 878-4551
29/05/2026
FYNBOS πΏ
Kom geniet ons heerlike Pavlovaβ¦ πβ¨
Lig, lugtig en propvol geur β
met romerige room, vars vrugte en βn soet, krakerige basis.
Die perfekte bederf vir enige tyd van die dag π€
β Kombineer dit met βn warm cappuccino
π Kom kuier by Fynbos en ontspan in ons tuin 125 Kerk Straat
Ligtig. Vars. Onweerstaanbaar.
28/05/2026
Ons heerlike Chocolate Fudge koeke is vars uit die oondβ¦ π«β¨
Ryk, sag en oortrek met die perfekte sjokolade
Kom bederf jouself met iets besonders βπ€
π Besoek ons vandag by Fynbos
125 Kerk Straat
β Heerlike koffie & vars gebak wag vir jou
23/05/2026
πΏ Ons is vandag oop! πΏ
Kom geniet βn rustige oggend by ons:
β Heerlike warm koffie
π₯ͺ Vars, smaaklike ontbyt
πΌ Ontspan in die tuin terwyl die kinders lekker speel
π£ Oop van 08:30 β 12:00
Ons sien uit om jou te bederf! π
12/05/2026
As trooskos βn naam gehad hetβ¦ was dit Lasagne π€
Dis nie net lekker nie β dis gevaarlik lekker!
Plaas jou vars, tuisgemaakte lasagne bestelling vandag by Fynbos en bederf jouself (of iemand spesiaal).
Pryse:
Small β R90
Large β R130
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
125 Kerk Straat
Modimolle
0510
Opening Hours
| Monday | 08:30 - 16:00 |
| Tuesday | 08:30 - 16:00 |
| Wednesday | 08:30 - 16:00 |
| Thursday | 08:30 - 16:00 |
| Friday | 08:30 - 16:00 |
| Saturday | 08:00 - 12:00 |