Jagkamp Modimolle
Live Music, Good Food, Excellent Service
16/05/2026
16/05/2026
29/04/2026
Kom sing saam Woensae by Jagkamp Pub&Grill in Nylstroom.
Kom Wys ons hoe word dit gedoen. πππ€π©π»βπ€π¨βπ€
03/03/2026
Kom kuier saam by Die Jagkamp Pub&Grill in Nylstroom vir net nog enetjie.
Kom skop jou skoene uit en kom sokkie saam op lekker musiek met bekendes.
Elke Vrydagaand saam met Pieter, Bernice en Jannie du Plessis
Bring die hele familie saam, en kom geniet ook 'n aand om nie te vergeet nie saam met die volgende kunstenaars:
14 Maart - Deon Groot
R50 per persoon (onder 18 is gratis)
(Kaartjies is by die hek beskikbaar)
21 Maart - Jaco Sekelbos
Toegang is Gratis
11 April - The Traveler
Toegang is Gratis
Boek solank al die datums in jou dagboek, en kom geniet jouself by Die Jagkamp Pub&Grill
ποΈποΈπ§πΌπΉπ€π€π»π·π₯π§βπ€π§βπ€ππΊ
31/12/2025
Kom kuier die oujaar uit by Jagkamp vanaand saam met Pieter Labushagne, Bernice Labushagne, Danie Grey en Jannie du Plessis. Kom skop uit jou skoene en kom geniet die laaste paar uur van 2025 saam met ons.
Jagkamp Kersmark - 24 Desember 2025 vanaf 10h00 - 15h00.
Regstreekse Radio uitsending vanaf 11h00 - 15h00 op www.ramkatradio.co.za
Groot winskope, springkasteel, lekker musiek en baie stalletjies vir jou laaste Kersfees aankope.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the restaurant
Telephone
Website
Address
R33
Modimolle
0510
Opening Hours
| Monday | 10:00 - 02:00 |
| Tuesday | 10:00 - 02:00 |
| Wednesday | 10:00 - 02:00 |
| Thursday | 10:00 - 02:00 |
| Friday | 10:00 - 02:00 |
| Saturday | 10:00 - 02:00 |