Buffalo Recovery Trailers
Ons vervaardig 'n doelgemaakte sleepwa vir die maklike skuif en vervoer van wild. Kontak ons NOU Buffalo Recovery trailers,
Die puik idee van Mnr. Tydens Mnr.
Koos Pronk wat ontstaan het in Mei 2011, na 8 jaar se ondervinding as veeartsassistent vir ‘n welbekende groep veeartse. Pronk se werksaamhede as assistent, het hy in samewerking met ‘n welbekende wildsboer, die gaping geidentifiseer om swaar wild, soos bv. buffels te verskuif tydens prosesse waar swaar diere van kampe verskuif moet word. Namate Mnr. Pronk se kwalifikasie as motor- en dieselwerktu
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Address
Nelson Mandela Drive
Modimolle
0510