Laerskool Midstream Ridge Primary

Laerskool Midstream Ridge Primary

Share

Laerskool Midstream Ridge Primary is a parallel-medium Afr and Eng, value-driven school catering for learners from Grade 1 to Grade 7.

This is Laerskool Midstream Ridge Primary official page, it is updated by the school.

19/09/2026

AKADEMIE - WISKUNDE

Drie van ons oud-Ridge Rakkers verteenwoordig vandag vir Noord-Gauteng by die nasionale Wiskunde-spankompetisie.

Keeping in mind that a total of only 40 learners are chosen across Northerns, this is truly a remarkable achievement.

Ons is baie trots op julle!

18/09/2026

'n Voorsmakie van ons ouma- en oupadag. “The best stories are shared with the people we love most. “

18/09/2026

Laerskool Midstream Ridge Primary – Koekeloer- & kuierdag

Kom beleef ons Rakker-skool in aksie – Slegs vir ouers

Ons bied:
- ‘n Veilige, ruim skoolomgewing, met Christelike waardes
- Allesomvattende, geïntegreerde kurrikulum waar kinders leer en ontwikkel
- Aparte Afrikaanse en Engelse klasse

Woensdag 21 Oktober 2026
10:00 – 11:00 of 11:00 12:00
Ridgewaylaan 1, Midstream Ridge, Midstream Estates

Voltooi asseblief die vorm om jou plek te bespreek (skakel in die kommentaar).

Navrae: [email protected] of 012 940 9122

12/09/2026

🏆Champions🏆

Baie geluk aan ons Senior R***e.

Tonight the season ended on a high note.

Photos from Laerskool Midstream Ridge Primary's post 08/09/2026

MTB

Saterdag was die laaste bergfiets liga-resies van 2026 by Modderfontein Reserve! Dit was koud, winderig en bewolk.🌳🚵‍♀️
Die baan het die ryers behoorlik met 'n steil, klipperige opdraende getoets.

There were also some awesome berms and jumps to make the course more fun! 🤩🚵‍♂️

🏆 Baie geluk aan Lisa Grobbelaar met haar fantastiese 2de plek! 🥈👏🏼

Ons is ongelooflik trots op al ons ryers wat, ten spyte van die koue en winderige weer, steeds gaan deelneem het. 💪🏼❤️

And just like that… the 2026 MTB season is DONE! 🎉

Baie dankie aan elke ryer en hul ouers wat hierdie jaar deel van Laerskool Midstream Ridge Primary se bergfiets was

Ons hoop om al ons ryers en dalk nog ’n paar nuwe gesigte volgende jaar weer op die fietse te sien! 🚴‍♀️🚴‍♂️
Until next year… keep riding! ❤️🚵‍♀️

Photos from Laerskool Midstream Ridge Primary's post 08/09/2026

📚Literacy Day 2026📚

08/09/2026

07/09/2026

🏆🥇 JUKSKEI
ONDER 13 GEMENGDE SPAN – LIGA WENNERS 2026! 🥇🏆

Wat ’n ongelooflike prestasie! 💪🔥

Ons o/13 gemengde span het Saterdag hul laaste skoleliga-wedstryde gespeel. Hulle het tot op die heel laaste oomblik hard baklei, vasgebyt en nooit opgegee nie!

Met ’n ongelooflike 1 punt, het hulle daarin geslaag om hul afdeling te wen en is hulle amptelik die skoleliga wenners van 2026! 🏆👏

Dit is nie net die uitslag wat ons trots maak nie, maar die karakter, spanwerk, deursettingsvermoë en veggees wat hierdie span deur die seisoen gewys het. ❤️

Baie geluk aan elke speler, afrigter en ouer wat deel van hierdie besonderse reis was. Julle het gewys dat elke punt tel en dat ’n span wat saamstaan, tot die einde kan veg!

💙🤍 Ons is ongelooflik trots op julle!

2026 – LIGA WENNERS! 🏆🥇
#2026

Photos from Laerskool Midstream Ridge Primary's post 04/09/2026

CAUTION: ENGINEERS AT WORK.
In the Robotech class our grade 2 and 3 learners discovered how gears work together to create movement.

Want your school to be the top-listed School/college in Midrand?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


1 Ridgeway Drive Midstream Ridge
Midrand
1692