Chris Dust
Welcome to Chris Dust’s official page! An accoustic artist from Howick KZN, with a voice that captivates and lyrics that resonate. Follow for updates and shows🎶
Chris turns every song into a heartfelt journey. Experience his soulful covers and originals.
29/04/2026
Starting a band!😉
🤩🤩🤩
16/03/2026
What an awesome evening! Was truly something special
21/01/2026
I’m excited to announce a few of my up coming gigs: Sunday 25 Jan: Tapsontwenty4 - Hillcrest🕶️Sunday 1 Feb: Thokozisa-Central Drakensberg ⛰️. Saturday 14 Feb: Sagewood, Pietermaritzburg💘💌
Friday 6 March: The Knoll, Hilton🌫️
Vandag was vir my so spesiaal om saam met die twee besonderse mense in my lewe die verhoog te deel vir ‘n kerssangdiens. Die is die goed wat my hart warm maak. So skop ons die kerstyd af! Chris Dust and the Particles😂
Hier is my inskrywing vir die Rooksein skryf-en-opneem kompetisie🤩
Dit was lekker om my eie "twist" op hulle pragtige liedjie, Vroegoggend Koffie, te sit. Ek glo vas dat indien ek gekies word, ek 'n positiewe en vars bydrae kan lewer tot die skryf van hulle volgende treffer.
Baie dankie Nerine Sonique Erasmus wat my met my "home video" gehelp het, geskiet in ons mooi dorp Howick.
Laat weet wat julle d**k. ✨
13/10/2025
There is just something about this mountain that speaks to my heart! Gig time at Champagne! 🗻
10/08/2025
Gister was iets besonders! 🌟
Ek het die voorreg gehad om by die Voortrekkermonument op te tree as deel van Skryf’it 2025🎤🇿🇦
Een van my groot hoogtepunte?
✨ Om Nádine in persoon te ontmoet – sy straal soveel klas, warmte en styl uit. Haar manier van optree, haar respek vir elke kunstenaar en die egtheid waarmee sy haar woorde deel, is eenvoudig inspirerend. Die positiewe terugvoer en lof oor my liedjie Padkaart het my diep geraak.
En om boonop in Afrikaans, met professionele klank, voor hierdie historiese monument te sing… dis ’n gevoel wat ek vir altyd sal koester! ❤️🎶
vellie_boutique
09/08/2025
Veilig om te sê ek is nou op my senuwees!
Sien my op die verhoog net na 16:00 met my liedjie Padkaart.
SKRYF'it
Vellie Boutique
Maroela Media
Boerboel Wear
Vonk Musiek
Helpende Hand - Deel van die Solidariteit Beweging
Entertainment & Event Factory
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the public figure
Telephone
Website
Address
Merrivale