Round Table 42 Kroonstad
Round Table 42 is a non-profit organization affiliated with Round Table Southern Africa based in Kroonstad Round Tablers worldwide are instant friends.
Every Round Table holds one or two business meetings and usually one 'social' meeting per month. These meetings are the forums at which various welfare projects and fund-raisers are discussed, often with input from outside speakers. Fellowship is always of a high quality, especially after closure of each meeting. Social meetings may be used to play action cricket or some other social activity, or
29/05/2026
ππ ROUND TABLE 42 SKAAPKOP EN HOENDER ETE & DANS πΆ
Kom geniet βn aand van lekker kos, goeie musiek en groot pret saam met ons! ππΊ
Bring jou vriende en familie en kom kuier saam by die Landbou Skool op 25 Julie 2026.
π₯ Skaapkop & Hoender Ete
π΅ Musiek en Dans tot laat
π» Kontantkroeg beskikbaar
ποΈ Kaartjies: R300 per persoon
Moenie uitmis op hierdie ongelooflike aand nie!
10/05/2026
Gelukkige Moedersdag aan al die ongelooflike mammas daar buite! πΈπ
Dankie vir elke opoffering, elke gebed, elke drukkie en elke oomblik van liefde wat julle elke dag gee. Julle is die hart van elke huis en die lig in julle kinders se lewens.
Mag julle vandag ekstra bederf en geliefd voel β julle verdien dit! π·
27/04/2026
Kroonstad 42 attended the Round Table Southern Africa AGM beter known as the ARTSA AGM hosted by the Round Table Drakensberg Area What a Weekend!π₯ Baie dankie vir die ongelooflike gasvryheid, goeie vibes en onvergeetlike herinneringe. Beslis een vir die boeke!
27/04/2026
It was an absolute pleasure hosting our guests RT Bielefeld-Sennestadt 42 Germany π©πͺ and RT Winterswijk 42 Netherlands π³π± here at Kroonstad 42. Thank you for making the journey and for the great fellowship, memories, and camaraderie shared. A special thank you as well to Welkom 40 for your support and for helping make the visit so memorable. Thank you also to the 41ers who joined us β your presence added to a fantastic occasion. We truly appreciate it and look forward to meeting again!
#42
10/04/2026
Round Table 42 is nie net βn naam nie β dit is βn broederskap gebou op vertroue, gedeelde doelwitte en ware fellowship.
Wat dit besonders maak, is nie net wat ons vir ons gemeenskappe doen nie, maar hoe ons daar is vir mekaar. Die lag na βn lang dag, die ondersteuning wanneer dinge moeilik raak, en die wete dat niemand alleen staan nie β dΓt is ons krag.
Fellowship is die hartklop van alles wat ons doen. Dit verander gewone oomblikke in lewenslange herinneringe en maak van eenvoudige vriendskappe onbreekbare bande.
Trots om saam met manne te staan wat verstaan dat diens belangrik is, maar broederskap maak dit alles die moeite werd. π»
03/04/2026
21/03/2026
13/03/2026
Meet Round Table 42 Kroonstad
Chairman - Cp Olckers
Vice Chairman & PRO - Marc Dalton
IRO - Anton Borman
Treasurer & IRO & Clubhouse Manager & Constitutional Advisor οΏΌ- Beneric Bothma
IRO & Clubhouse Manager - Marnitz Cronje
Secretary οΏΌ& PRO -Dian Samuels
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Website
Address
Kroonstad