Kleinkind
Kleinkind Ontwikkelingsentrum is 'n Christelike gedrewe voorskool sentrum vir kinders van 3 maande tot Graad R. Met vriendelike , opgeleide personeel.
Kleinkind ontwikkelingsentrum is 'n christelike voorskool sentrum vir ouderdom 3 maande tot Graad R.
06/11/2025
Nuut by Kleinkind Ontwikkeling: Ons Baba-klas! πΆβ¨
Ons splinternuwe baba-klas is gereed en verwelkom ons kleinste leerlinge met liefde en sorg.
πΌ Heeltemal opgeknap β βn veilige, sagte en kindervriendelike ruimte.
πΆ Ontwikkeling deur spel, musiek en ontdekking vanaf die eerste glimlag.
π Ervare en toegewyde personeel wat elke baba se unieke ritme respekteer.
π Warm, liefdevolle omgewing waar groei en sorg hand aan hand gaan.
π Kleinkind Ontwikkeling β waar elke begin spesiaal is.
21/08/2025
πββοΈπ Atletiekdag Pret!
Hierdie naweek het ons klein kampioene hul tekkies aangetrek en hul energie, gees en sportmanskap by ons Atletiekdag gewys. π
π
Van naellope tot prettige resies β die glimlagte het alles gesΓͺ! Dit was βn dag vol spanwerk, lag en onvergeetlike herinneringe. β¨
π βn Groot dankie aan al ons ouers, onderwysers en vriende wat die kinders ondersteun het en die dag so besonders gemaak het!
14/08/2025
ππ βn Speeldag om te Onthou met die Griquas Rugby - G.W.R.U.! ππ
Vandag was propvol pret, laggies en spanbou toe die Griquas-spelers by Kleinkind kom kuier het! Van bal gooi tot high-fives en groot glimlagte β ons speelgrond het gegons van opgewondenheid. π
βn Groot dankie aan die span dat julle tyd gemaak het om sulke kosbare herinneringe saam met ons Kleinkinders te skep.
30/07/2025
π©Ίπͺ Ons hou jou kleingoed veilig!
Ons personeel het onlangs 'n Eerstehulp-opleidingskursus voltooi β want jou kind se veiligheid is vir ons belangrik. π
Van stukkende kniegies tot noodgevalle β ons is gereed en toegerus om kalm en sorgsaam op te tree wanneer dit saak maak.
β
Opgeleide personeel.
β
Voorbereid vir enige situasie.
β
Toegewyd aan jou kind se welsyn.
17/07/2025
π£ Ons is by Diamond Pavilion Mall! Kom groet ons! ποΈπ
Die Kimberley Kids Groep van Skole het βn kleurvolle stalletjie by Diamond Pavilion β en ons sien uit daarna om jou te ontmoet! π
π©βπ« Kom ontmoet 'n paar van ons vriendelike onderwysers van:
β¨ SuperCool
β¨ CleverKids
β¨ Tehilla Nasorg
β¨ Kleinkind Ontwikkelingsentrum
β¨ Atalia Tutor Sentrum
π Bring die kinders saam vir prettige aktiwiteite terwyl jy meer uitvind oor:
π Ons opvoedkundige programme
π½οΈ Gesonde etes en peuselhappies
π Skoolgereedheid en nasorgdienste
π« Veilige, liefdevolle leeromgewings
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the school
Telephone
Website
Address
19 Klisserweg
Kimberley
8301
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 17:00 |
| Tuesday | 07:00 - 17:00 |
| Wednesday | 07:00 - 17:00 |
| Thursday | 07:00 - 17:00 |
| Friday | 07:00 - 17:00 |