Renew_Kby
Women's Ministery - This is a new season. Come join the journey. We serve an inclusive God!
Hi girls
Net 'n final reminder. Van 1 September sal die page gesluit wees. Maak seker julle like en follow ons op ons nuwe Renew page.
https://www.facebook.com/profile.php?id=61565388141246&mibextid=ZbWKwL
28/08/2024
Hi girls
Ons gaan binnekort die page sluit, maar join ons op ons nuwe page.
Ons volgende Renew is die 13 September. Lynette Beer gaan ons kom bedien.
Sien uit om julle te sien.
https://www.facebook.com/profile.php?id=61565388141246&mibextid=ZbWKwL
Wat n geseënde aand!
Dankie vir elkeen wat daar was en ons weet soveel se harte is genees deur Sy aanraaking van liefde.
Ons sien uit om julle by ons volgende Renew byeenkoms op 13 September te sien.
09/03/2024
Hi Girls, weens gesondheids en ander omstandighede, buite ons dames se beheer, word die byeenkoms van Donderdag net UITgestel, nie AFgestel nie. Hou daardie tekkies/sneakers op bystand. Jammer vir enige ongerief of teleurstelling. Sien een van die dae! Renew Team 👟👟
27/10/2023
Rise and rise again. Met dié woorde sluit ons die jaar vir Renew af. But there's so much more to come...
A few pics to capture the moment here and there but it's always more amazing to actually be in the room. Don't miss out on the next one! Much love🌱💚
25/10/2023
Laaste reminder🌱 Als is in plek. Jy moet net kom! Ons laaste een vir die jaar. 💚
16/10/2023
Girls, dis ons laaste een vir die jaar! ✨ Kom met 'n groot verwagting en die Here sal jou nie teleurstel nie.
Eetgoedjies te koop en kinderoppasser gereël. All set. Just come🌱
Whoop, whoop!🎉Note: I.p.v Renew gaan ons hierdie event bywoon. Vir manne en vroue. R100 vir albei sessies, Saterdag, 9 Sept. Kaartjies te koop by kerkkantoor. Sien uit om jou daar te hê. 🌱
Vir enige navrae kontak:
Kantoor 053-8327622
WhatsApp 071 488 3647
20/05/2023
God is in the waiting. He sees the whole picture! 🧩🖼️ Trust Him and do not lean on your own understanding. 💜 Dankie vir elkeen van julle wat daar was!
24/03/2023
But God.
Maak nie saak wat ons soms beleef en ervaar nie, die Here se genade sal altyd meer as genoeg wees.
22/03/2023
Hey Girls
Just a reminder: Renew tomorrow night from 18h00ish. We start .
Sien uit on jou te sien!!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Address
6 Constantia Avenue, Royldene
Kimberley
8301