Boomplaas
This 80 hectare pecan farm is situated on the bank of the Rietrivier near Jacobsdal and is part of t
Geoline Sprayer Sensor in action..
05/10/2022
Blaarvoeding..
13/11/2020
Lanklaas iets gedeel.. 'n paar onlangse fotos.. Ons kan saai en water gee,, maar God laat groei..
Dekgewas is die toekoms..
15/11/2018
31/10/2018
Dekgewas proef tussen die bome werk baie goed. Goeie vog bewaring en die honde geniet dit baie meer as skoon grond.
27/08/2018
Dekgewas proef.. Turf Saver RTF , rooiklawer en witklawer mengsel.
28/06/2018
Snoeityd op Boomplaas..
19/01/2018
Jonger boompies lyk goed. Hierdie bome was 4 jaar onder vloed en nou die eerste jaar met mikro-besproeiing. Bespaar baie water!
29/11/2017
Nuutste toevoeging tot Boomplaas.
19/07/2017
Vergroot die dam en giet 'n beton suigpit. Water vloei direk in suigpit en dan met 'n oorloop na die dam. Water vanaf die dam vloei die suigpit binne deur twee 250mm staal pype met een rigting kleppe.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Contact the business
Telephone
Website
Address
Plot A20, A21, A22, A26
Jacobsdal
8710