Restorasiefontein Ministries RFN - Ministries

Restorasiefontein Ministries RFN - Ministries

Share

Hierdie Bediening fokus op Woord EN Liefdadigheids werk.Ons BEDIENING, het n NOODSPENS, waaruit ons BEHOEFTIGES EN GESINNE HELP. Riding for CHRIST KINGDOM.

Die NOODSPENS kry voorraad SKENKINGS wat gegee word van buite af, die publiek. Ons VERTROUE is in VADER, om voorraad te hé ... Restorasiefontein MINISTRIES/Gemeente, is deel van Eghon Francis MINISTRIES. Ons is ook die GEESTELIKE TUISTE vir ALLE BIKERS. Rev UP your SPIRIT.

16/06/2026

sê Yahsua self:"Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie. 📖Heb 13:5

Besef ons regtig die diepte van hierdie woorde?

13/06/2026

Vader word nie beperk deur ons omstandighede nie, Hy word beperk deur ons geloof !
D**k so hieraan.
As jy Yahsua, die Hoofkarakter in jou lewens verhaal maak, sal jou laaste hoofstuk hemels wees.

06/06/2026

Moenie ophou bid nie, hou aan ... Yahweh kyk na ons harte en na ons gesindheid.
🔹️Wanneer ons bid moet ons met vrymoedigheid bid. Ons moet ons harte oop maak voor Yahweh.

04/06/2026

Kolossense 3:1-25 handel oor n gelowige lewe, en fokus daarop om die hemelse dinge te bedink, die ou lewe af te lê, en nuwe gelowige deugde aan te trek.

29/05/2026

❤Ons lees die goeie nuus in 📖 Jer. 18:6 - "kan ek nie met julle doen wat hierdie pottebakker met die klei doen nie, Israel", vra die Yahweh. Soos klei in die pottebakker se hand, so is julle in my hand, Israel.(Sit jou naam in by Israel)

25/05/2026

📖En Hy het vir my gesê: My genade is vir jou genoeg, want My krag word in swakheid volbring. Baie liewer sal ek dus in my swakhede roem, sodat die krag van Yahsua in my kan woon.
II KORINTHIËRS 12:9 AFR53

23/05/2026

PS. 91:14-16 Omdat hy My liefhet, sê Yahweh, daarom sal Ek hom red; Ek sal hom beskerm, omdat hy my Naam ken. Hy sal My aanroep, en Ek sal hom verhoor; in die nood sal Ek by hom wees; Ek sal hom uitred en eer aan hom gee. Met lengte van dae sal Ek hom versadig, en Ek sal hom my heil laat sien

18/05/2026

🔸️Geloof is sekerheid van die dinge wat gehoop word; n bewys van die dinge wat nie gesien word nie. 📖 Heb 11:1

15/05/2026

JY SAL WEES SOOS N TUIN WAT GOED NAT GEMAAK WORD. DAAR SAL NOOIT N TEKORT WEES AAN WATER IN JOU TUIN NIE. 📖JES 58:11

09/05/2026

✝️Nader tot Vader en Hy sal tot jou nader.
📖 Jak 4:8
Dit is n kragtige belofte van Yahweh, gryp daaraan vas. As jy op hierdie belofte reageer, sal jy n groot en nuwe oorwinning in jou lewe sien gebeur. Ons dien n "Gentleman" van n Vader. Hy sal Hom nooit op ons af forseer nie ...

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Hermanus?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


Vermont Hermanus Wp
Hermanus
7201

Opening Hours

Monday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 13:00
17:00 - 20:00
Friday 09:00 - 12:00
17:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 12:00
17:00 - 20:00