NG Kerk Hermanus
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from NG Kerk Hermanus, Religious organisation, Hermanus.
08/06/2024
02/06/2017
Vanaand, Vrydag, se pinksterboodskap het die natuur se swaarkry as gevolg van ons sonde uit Romeine 8: 18 - 30 belig.
Ons het besef dat die Here se heel eerste opdrag aan ons mense was dat ons sy pragtige skepping moes versorg (Gen 1: 26 - 28.) Daardie opdrag is nooit opgehef nie, trouens die Here het sy kinders aan die skepping gegee om dit te vol te hou.
Moenie dat die skepping langer sugtend wag op die openbaarmaking van God se kinders nie (Rom 8: 18 e.v.) Werp alles in die stryd om nie net die skepping se mooi te geniet nie, maar jou deel te doen om dit te bewaar.
Moet ons nou almal sogenaamde "groenes" wees? Nee, ons moet kinders van God wees. Dan raak "groenes" oorbodig.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Hermanus