Little Showcase
JEREMIA 17:7-8
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel...
JEREMIA 17:7-8
Dit gaan goed met die mens wat sy vertroue in die Here stel, die mens vir wie die Here 'n veilige vesting is; so iemand is soos 'n boom wat by water geplant is en sy wortels na die stroom toe uitstoot, nie die hitte voel as dit kom nie en altyd groen blare het; 'n droΓ« jaar raak hom nie en hy hou nie op om vrugte te dra nie.
06/09/2026
π§Ά KLEIN BLOKKIES. GROOT VERSKIL. π
Appelliefie Winkel neem deel aan die Granny Square Challenge in ondersteuning van The Cancer Connection β en ons nooi al ons kreatiewe hekel-vriendinne om saam met ons βn verskil te maak. πΈ
Hekel βn granny square of sommer βn hele skootkombers en skenk dit vir diΓ© besondere projek. Die voltooide handewerk word gebruik om warmte, troos en ondersteuning te bring aan mense wat deur kanker geraak word.
β¨ Enige wol
β¨ Enige kleur
β¨ Enige grootte
β¨ Enige hoeveelheid β elke blokkie tel!
π
Sperdatum: 15 Oktober
π Aflaaipunt: Appelliefie Winkel
Of jy nou βn hekel-pro is of pas begin het β tel jou hekelpen op en maak saam met ons βn verskil.
Een blokkie. Een gebaar van liefde. Een warrior wat weet iemand dink aan hulle. π
π§Ά Make a square β stand with a warrior!
..........
π§Ά SMALL SQUARES. BIG IMPACT. π
Appelliefie Winkel is proud to take part in the Granny Square Challenge in support of The Cancer Connection β and weβd love our wonderful crochet community to join us! πΈ
Crochet a granny square or even a complete lap blanket and donate it to this special cause. Your handmade creations will help bring warmth, comfort and care to people affected by cancer.
β¨ Any yarn
β¨ Any colour
β¨ Any size
β¨ Any quantity β every square counts!
π
Due Date: 15 October
π Drop-off point: Appelliefie Winkel
Whether youβre a crochet pro or a complete beginner, pick up your hook and help us make a difference β one stitch at a time. π§Άπ
Make a square. Stand with a warrior.
π Every stitch matters. Together, we can make a difference.
06/09/2026
π°οΈ βN HORLOSIE WAT MEER AS NET TYD WYS! β¨
Hierdie unieke horlosies het βn storie β hulle word gemaak uit ou vinyl plate wat βn splinternuwe lewe kry! β»οΈβ€οΈ
Nou beskikbaar by Appelliefie
π60 Marais Straat, Heidelberg
πΆ Van ou plaat tot nuwe tyd - hoe oulik is dit!
01/09/2026
ππ₯³ππππ₯³π
28 Jaar later...
ππ₯³ππππ₯³π
19/08/2026
Sterkte met die Rekord Eksamen!!πΉπβ€οΈ
09/08/2026
π©·πΈπ©·
Gelukkige Vrouedag π
06/08/2026
β οΈPlease NoteβΌοΈ
22/07/2026
Maar.... as jy iets uniek soek of heerlike eetgoed of jou pakkie wil mooi maak, help ons jou met liefdeβ‘
06/07/2026
Guess who is back on the shelf...π
π60 Marais Straat Heidelberg
06/07/2026
πππ
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Telephone
Website
Address
60 Marais Street
Heidelberg
1441
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 16:30 |
| Tuesday | 09:00 - 16:30 |
| Wednesday | 09:00 - 16:30 |
| Thursday | 09:00 - 16:30 |
| Friday | 09:00 - 16:30 |
| Saturday | 09:00 - 12:30 |