Find arts & entertainment in Hartbeespoort. Listings include LoArtictics.
Kuierkerk is 'n onafhanklike kerk waar ons God 3enig aanbid - Vader, Seun en Gees. Ons glo elke mens stap 'n unieke pad met God en ons aanvaar mekaar, kuier saam en leer by mekaar. Dienste: Sondae 09.00