NG kerk Groblersdal

NG kerk Groblersdal

Share

Die kerk wat strewe om God se genade en liefde aan almal oor te dra! Jeugwerk, kampe, basaar uitreike, en nog vele meer!!!

11/06/2017

Kerk kan lap voorsien vir sakke

11/06/2017

Ons gemeente wil graag ongeblykte sakke saamvat na Haziview met belydenis klas se uitreik waarop kids kan verf en hul eie maak Sakke kan dat as skoolsak gebruik word Sak se mates is 50cm by 45cm as voltooi is en nog band vir handvatsel Sakke moet oor 2 weke klaar wees sodat belydenisklas daarop kan teken Laat weet as kan help aangesien klas soveel moontlik wil saamvat Kerkkantoor kan gekontak word by 0132624207

Photos from NG kerk Groblersdal's post 10/06/2017

Ons wintermark n reuse sukses

20/05/2017

Vintage warm Gemeente ete 21 Mei 11 30 R50pp Sien u daar

Photos 07/05/2017

Weereens suksesvolle en heerlike spar pannekoek stalletjie gehad.

Huisgroep 22/11/2016

Waar ons saam groei

Photos from NG kerk Groblersdal's post 01/08/2015

Teetuin 2015

Photos from NG kerk Groblersdal's post 07/05/2015

Beleidenisklas reik uit na Hazyview 2015 en maak n verskil

Sabie avontuur uitreik 2014 02/11/2014

Die belydenisklas geniet die ceckoeing op die Sabierivier

Sabie uitreik 2014 02/11/2014

Die belydenisklas se uitreik na Sisabantwana naskoolsentrum anderkant Hazyview

Photos 16/08/2012

Wat n fees.

Photos 16/08/2012

Cheetah is goed verteenwoordig deur die van Stryps.

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Groblersdal?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Website

Address


Kerkstr 1
Groblersdal
0470