Bishop Roland Miggels

Bishop Roland Miggels

Share

Bishop Roland Miggels is a Strong Prayer warrior
Senior Pastor & Founder of Higher Dimension Church.

23/08/2026

Ons Het Magtig Gedien vanaand!!πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

Photos from Bishop Roland Miggels's post 23/08/2026

Diens Kook in George πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

23/08/2026

Ons begin Om 5uur vanaandπŸ€—πŸ™

22/08/2026

Moet nie More Aand om 5 uur die Diens miss in Parkdene Civic nie.πŸ™πŸ™

21/08/2026

πŸ™†πŸ½β€β™‚οΈ

20/08/2026

Net Voor Jou Deurbraak Kom die Aanvale Maar die Here gan die ding draai vir jou in Jesus Naam!!

Ons sien julle hierdie So dag aand om 5 uur in Parkdene Civic George. πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯

20/08/2026

πŸ”₯ SLUIT HIERDIE SONDAGAAND BY ONS AAN! πŸ”₯

Kom aanbid saam met ons by Higher Dimension Church! πŸ™πŸ½

Verwag ’n kragtige tyd in die teenwoordigheid van God, ’n woord wat jou sal versterk en ’n atmosfeer van geloof! β›ͺπŸ”₯

Bring jou familie. Bring ’n vriend. Kom met verwagting!

πŸ“ Parkdene Civic
πŸ•” 17:00

Moenie uitmis op dit wat God vir jou in die huis van die Here voorberei het nie! πŸ™ŒπŸ½πŸ”₯

20/08/2026

Vroeg Van oggend gee die Here my die geleendheid om met car guards te deel uit die woord en saam te bid. ek vertrou die Here vir Verandering selfs in hulle lewens. Gebed Verander SakeπŸ™πŸ™πŸ™

19/08/2026

Jou tyd gaan ook aanbreek.πŸ€—πŸ€—πŸ€—

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


George