AHi

Empowering Entrepreneurs

24/07/2024

Skryf jou span in vir Oudtshoorn se Golfdag op 7 Augustus! Kom ontmoet nuwe mense, bou verhoudings, en borg ‘n putjie teen R300 om jou besigheid te adverteer. Kontak Helen vir verdere inligting en stuur jou e-pos na [email protected].

22/07/2024

Nuwe week, nuwe dinge! Skakel in vanmiddag om 14:00 vir die nuutste nuus in besigheid op EdenFM.

19/07/2024

Our 24/7 Service Centre offers you the opportunity to always receive the best advice from professional and experienced entrepreneurs and well-informed personnel at our regional offices. Join the My AHi family here https://hmd.social/wNJkK.

17/07/2024

“Honouring successful South African SME entrepreneurs and celebrating excellence in entrepreneurship to inspire future industry leaders.”
It’s time for the Entrepreneur of the Year Awards 2024! Entries are now open with the submission deadline on the last day of August. Read more here https://hmd.social/LTPIB.

16/07/2024

Stilbaai Sakekamer se Jaarvergadering

12/07/2024

Kom geniet die Oudtshoorn Sakekamer se volgende netwerkaand saam! Sluit aan op 25 Julie om 18:30 vir ‘n opwindende aand van klets, verhoudings bou en heerlike verversings.

10/07/2024

Maak jou reg vir warm koffie en geselskap in die koue wintersmaand van Julie! Op Woensdag die 17de hou die Oudtshoorn Besigheidskamer hulle volgende 'KoffieKlets' oggend, en jy word hartlik uitgenooi. Bring jou kollegas en verbreed jou netwerk in ‘n ontspanne omgewing.

08/07/2024

Here are some helpful safety tips for dealing with flooding ⚠️

EMERGENCY CONTACTS
After-Hours Contact Numbers
George Municipality After Hours and Emergencies: +27 44 801 6300
Fire Only Emergency Number (24/7): 044 801 6311
TOLL-FREE Disaster Number (24/7): 087 152 9999

08/07/2024

Kry jou reg vir EdenFM se sakepraatjie saam Dr Willie Cilliers om 14:00 vanmiddag. Moet dit nie misloop nie!

05/07/2024

“Success usually comes to those who are too busy to be looking for it.” - Henry David Thoreau.
Find more inspiration and support at My AHI. Learn more here https://hmd.social/gMqcB.

03/07/2024

Discover our comprehensive business resources designed to help you succeed. Visit our website, become a member and access these valuable tools today! Click here https://hmd.social/wNJkK.

01/07/2024

Bly ingelig oor die nuutste verwikkelinge in die besigheidssektor saam Dr Willie Cilliers! Skakel vandag weer in om 14:00 op EdenFM.

Photos from AHi's post 01/07/2024

Following last night’s announcement of the new cabinet, herewith the summary of National Executive Appointments.

Ramaphosa calls family meeting at 21:00 to announce GNU Cabinet | News24 30/06/2024

President Cyril Ramaphosa kondig vanaand die nuwe kabinet aan. Skakel in om 21:00 op SABC!

Ramaphosa calls family meeting at 21:00 to announce GNU Cabinet | News24 All eyes will be on President Cyril Ramaphosa on Sunday night when he announces his much-anticipated new and inclusive government of national unity Cabinet on Sunday.

30/06/2024

Read more about our newly inaugurated Mayor, Jacqulique von Brandis and her vision for George. Read more about all the latest news today.

26/06/2024

Kom geniet ‘n heerlike oggend saam met die Tygerberg Sakekamer op 17 Augustus! Van ‘n smaaklike ontbyt en koffie tot lieflike geselskap en vermaak, dis ‘n Damesoggend propvol pret en geselligheid. Bespreek jou plek gou-gou by [email protected].

25/06/2024

The George Business Chamber is planning another exciting evening event on Thursday, 27th of June at the Oubaai Hotel Golf and Spa. Don’t miss out!

24/06/2024

Begin jou week op die regte manier! Skakel in saam Dr. Willie Cilliers op EdenFM om 14:00 vanmiddag vir nog ‘n insiggewende besigheidspraatjie.

21/06/2024

Nog ‘n opwindende Gholfdag saam met die Oudtshoorn Besigheidskamer is oppad! Kom ontmoet nuwe mense, bou verhoudings, en borg ‘n putjie teen R300 om jou besigheid te adverteer. Skakel in saam met ons op 3 Julie 2024 by die Oudtshoorn Gholfklub.

19/06/2024

Ons 2023 Sakekamer van die Jaar wenner, Tygerberg Sakekamer (), word hierdie maand uit geken as ons sakekamer van die maand! Die Tygerberg Sakekamer span hou aan ‘n verskil maak in baie lede se lewens, as ook dié van die gemeentskap.

In Mei maand hierdie jaar, het hulle 50 kinders van minderbevoorregte areas geborg om die Kinderfees van die Suidoosterfees by te woon. Huidiglik is hulle besig om donasies in te samel om op 18 Julie die bejaardes van Rusoord in Brackenfell te bederf. Ons is trots om die Tygerberg Sakekamer deel te hê van die My Ahi familie. Vir meer inligting oor die Tygerberg Sakekamer, loer gerus na hulle webtuiste hier https://hmd.social/MhPwK.

Volg die skakel en word vandag deel van die Ahi familie https://hmd.social/zmNxQ.

17/06/2024

“To the youth of today, I also have a wish to make: be the scriptwriters of your destiny and feature yourselves as stars that showed the way towards a brighter future.” – Nelson Mandela
From the AHi family, wishing everyone a special day of rest.

16/06/2024

“Today we celebrate the fathers who always figured it out. The fathers who found a way to survive and thrive, and who helped us learn to do the same. Their resilience is a forever reminder of what we are capable of.” - Komal Minhas
Happy Father’s Day!

14/06/2024

Sluit aan by die Oudtshoorn Sakekamer se opwindende netwerkaand, 27 Junie by die Wild Bohemian Cafe! Kaartjies is beperk – reserveer joune nou! Vir enige verdere inligting, kontak die kantoor by 044 272 6637.

12/06/2024

Did you know that My AHI offers exclusive resources to help your business succeed? From advocacy to training, we have you covered! Learn more on our website here https://hmd.social/gMqcB.

Massive fuel price decrease on the cards in July 12/06/2024

Massive fuel price decrease on the cards in July GARDEN ROUTE | KAROO NEWS - Early...

Oudtshoorn Besigheidskamer hou maandelikse netwerkaand - Die Hoorn 11/06/2024

Oudtshoorn Besigheidskamer hou maandelikse netwerkaand - Die Hoorn Die Oudtshoorn Besigheidskamer (OBK) se maandelikse netwerkaand het verlede Donderdag by die Queen’s Hotel, plaasgevind. Jakhals Events was die borg vir die aand. Nuwe lede wat aangesluit het is van links Frans van der Walt (QS2000 Plus), Christa Greyling (GetGo Home Loans), Annrie Fowler (Ultimat...

Dr. Willie Cilliers groet George-sakekamer 08/06/2024

Dr. Willie Cilliers groet George-sakekamer GEORGE NUUS - Sakekamers het nog...

07/06/2024

“Ons Grondwetlike Demokrasie, ons enigste hoop mits dit ‘n werklikheid word vir alle Suid-Afrikansers.” Onthou die datum! Christo van der Rheede bied ‘n sake ontbyt praatjie by die George Landbouskou aan om 9h die oggend op 29 Augustus, 2024. Vir meer inligting, besoek asb www.georgelandbouskou.co.za.

05/06/2024

"Everyone should build their network before they need it." - Dave Delaney
Build your network by joining the Mossel Bay Networking Evening on the 11th of June! Book your spot by sending an e-mail to [email protected].

03/06/2024

Dr Willie Cilliers praat vandag weer saam die EdenFM span om 14:00. Moet dit nie misloop nie!

Want your business to be the top-listed Business in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

AHi Wes-Kaap/Western Cape

AHi Wes-Kaap / Western Cape is the independent organisation of and for self-employed entrepreneurs who run a business at their own risk and using their own resources. AHi aims to unite, advise and inform real entrepreneurs as well as to promote their socio-economic and societal interests through a network of business chambers in the Western Cape.

Videos (show all)

Nuwe week, nuwe dinge! Skakel in vanmiddag om 14:00 vir die nuutste nuus in besigheid op EdenFM. #MyAHi #BusinessChamber...
Begin jou week op die regte manier! Skakel in saam Dr. Willie Cilliers op EdenFM om 14:00 vanmiddag vir nog ‘n insiggewe...
Ons 2023 Sakekamer van die Jaar wenner, Tygerberg Sakekamer (@ahitygerberg), word hierdie maand uit geken as ons sakekam...
#ThrowbackThursday Did you know the first chamber of commerce was founded way back in 1599 in Marseille, France? This br...
Skakel in saam Dr Willie vir sy terugvoering na die tragiese ineenstorting van die gebou in George asook sy gedagtes ron...
MEDIA STATEMENT: 6am Status Update - Building Collapse, Victoria Street – GeorgeIssued George Municipality, 8 May 2024, ...
My AHi stands for growth and prosperity. We offer our members training, business support, networking opportunities, and ...
Onthou om in te skakel by EdenFM vandag om 14:00 vir die nuutse in besigheidssake saam Dr Willie Cilliers. Vind meer uit...
Dr Willie Cilliers se verewigde hand tussen vele bekende hande! World of Decorative Concrete, een van Suid-Afrika se gro...
Dr Willie Cilliers het onlangs met Dawie Roodt op ontbytSAKE gesels! Kyk die volle onderhoud in die onderstaande video. ...
Die AHi se jaarlikse kongres is onderweg! Kyk gerus saam.

Telephone

Address


Harry Mann Centre, 112 York Street
George

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 15:00

Other Business Services in George (show all)
Elmine Botha Freelance Photographer Elmine Botha Freelance Photographer
19 Courtenay Street
George, 6529

Welcome to my page and I thank you for taking time to visit my page! I love my life, my hubby, my cl

Shaun's workshop Shaun's workshop
Thambalethi Zone 9 Yawani Street
George

Businesses for sale - Garden Route Businesses for sale - Garden Route
George, 6529

Bringing business sellers and buyers together

Yxng Vuyo Yxng Vuyo
10 Van Rooyen Street
George

Klina Hygiene and Cleaning Services Klina Hygiene and Cleaning Services
George

Cleaning Services

Synergy Social Mediay Synergy Social Mediay
George, 6530

Social Media Management & Social Platforms Synergy

James tree cutter James tree cutter
10250
George, 0250

We do tree felling and stump uprooting as well rubbish removal

Waterproofing Centre Waterproofing Centre
2a Diamant Park, 7 Diamant Street
George, 6539

Natascha   Hairsalon Natascha Hairsalon
George, 6529

WhatsApp 0740734066 for appointments

The Russian Beart. The Russian Beart.
George, 3699

I'm a Inventor and also Musician

Wood fencing and bamboo with unbeatable prices Wood fencing and bamboo with unbeatable prices
Western Cape Leave In George
George