FGS Construction

We are here to make all our clients happy
We do all types of renovations and building of new and ol

02/09/2022

Contact me for all your Building and Renovation needs.
0769881375
Follow us on FGS Construction
And FGS Konstruksie

09/08/2022

Contact us at FGS Construction
We can assist with planing and building.
We can help with small and big projects and have been building for more than 30 Years.
0769881375

09/08/2022

Wil net graag kennes gee dat indien daar enige konstruksie werk of bou van kaste is of die oordoen / verf van u huis of besigheid ons is beskikbaar kontak my gerus Francois Smit by 0769881375
Vir net die beste vakmanskap en diens gewaarborg

Photos from FGS Construction's post 10/06/2022

Nog n dag nog n job klaar ,

14/05/2022

Nog n suksesvolle job done en n gelukkige klieent

Photos from FGS Construction's post 14/05/2022

Photos from FGS Construction's post

Photos from FGS Construction's post 05/04/2022

Nog n job deur FGS Construction nog n baie tevrede klieent

04/04/2022

ALL BITCOIN MEMBERS IF I FIND YOU ON MY SITE I WILL BAN AND REPORT YOU FOR FRAUD - Any member helping to maintain this group i will award you with discounts on specific Products on my direct sales Group.

https://t.me/SAGunsales

Regards
ADMIN

Photos from FGS Construction's post 30/11/2021

Photos from FGS Construction's post

Photos from FGS Construction's post 23/11/2021

Photos from FGS Construction's post

Photos from FGS Construction's post 13/11/2021

Photos from FGS Construction's post

Photos from FGS Construction's post 04/11/2021

So kom ons nader aan die eind produk .

Photos from FGS Construction's post 14/10/2021

Word afgerond met Grappa dekking

Photos from FGS Construction's post 09/10/2021

So raak die huis al hoe mooier

Photos from FGS Construction's post 19/09/2021

Mooier by die dag

30/08/2021
Photos from FGS Construction's post 30/08/2021

Nog n dag nog n week en huis begin om n gedaamte verwisseling te ondergaan . Dankie aan eienaars om die voorreg te he om dit te doen 👍👍

Photos from FGS Construction's post 14/08/2021

Photos from FGS Construction's post

Photos from FGS Construction's post 14/08/2021

So haal ons die binne mure uit en instaleer 2 nuwe main beams om n totale oop leefarea te skep

Photos from FGS Construction's post 31/07/2021

Nog n nuwe projek te Heroldsbaai om die huis mooi te maak
Watch this space

26/05/2021
25/03/2021
Photos from FGS Construction's post 19/03/2021

Van n ou hout huis na nuwe moderne huis !!!

Photos from FGS Construction's post 18/03/2021

Photos from FGS Construction's post

Photos from FGS Construction's post 02/03/2021

Photos from FGS Construction's post

02/03/2021

Comtact us for your home renovation
0769881375

Photos from FGS Construction's post 13/12/2020

Klaar met nog n projek aan al ons klieente geseende kersfees en voorspoed in die nuwe jaar
Op het reeds Vrydag 11/12/2020 gesluit en heropen DV. 11 /01/2021

Photos from FGS Construction's post 15/11/2020

So staan dit nader aan klaar

Photos from FGS Construction's post 15/11/2020

Photos from FGS Construction's post

Photos from FGS Construction's post 22/09/2020

So is ons weer aan die gang met n nuwe pragstuk as hy klaar is
Volg ons gerus en sien wat ons vir jou kan doen

Photos from FGS Construction's post 25/05/2020

Goeie more aan al ons klieente so het die tyd aangebreek dat ons weer wettig oop en aan die gang is vanaf 01/06/2020
Vir enige kwotasies op bouwerk en kaste / dekke / afdakke & pagolas , kombuis tot badkamer asook geen werk te klein of te groot kontak Francois Smit gerus by 0769881375

17/05/2020

Hallo almal ons is weer in besigheid volgens die voorgeskrewe regelasies . Dankie aan al ons getrou klieente en volgers . Kontak ons gerus vir enige werk klein of groot , by 0769881375 vir Francois Smit

05/05/2020

Hallo daar almal ons kliente en mense wat ons blad volg ons nog steeds hier skop nog hoog maar weens ons grendel tyd en die Verbod op ons kwalifiseer ons egter nog nie vir permitte nie oor welke redes ook al . Maar sal weer terug wees in besigheid eersdaags . Hou julle gesond en sien een van die dae by die wen streep .
Voel vry om my te kontak met bou planne ens sodat ons solank kan kyk na voorlopige kwotasies by 0769881375
Groet
Francois Smit

Photos from FGS Construction's post 26/02/2020

Jobs done over the last few years

Photos from FGS Construction's post 25/02/2020

Klaar met fase 1 van Honda George en weereens n gelukkige klieent

Photos from FGS Construction's post 09/02/2020

Hond George besig met nuwe cielings te kry

Photos from FGS Construction's post 31/01/2020

Honda George kry n nuwe baaitjie word gedoen deur FGS Construction saam met All aboat buildings

13/01/2020

Aan al ons klieente voorspoed in die nuwe jaar ons is weer oop vir besigheid vanaf vandag u is welkom om ons te kontak vir enige werk op kwotasies
Sterkte vir 2020

08/12/2019

Aan al ons getroue kliente wil ek graag bedank vir die vertroue en geleentheid wat julle aan ons gegee het die jaar om vir u te werk .
Ons is gesluit vir die bouers vakansie en heropen weer DV. 13/01/2020
Geseende kerstyd vir almal mag daar net mooi en gesonde tye vir julle wees gedurende die kers seisoen
Groete van al die bou personeel van FGS Construction

FGS Construction updated their website address. 27/10/2019

FGS Construction updated their website address.

FGS Construction updated their website address.

Photos from FGS Construction's post 14/10/2019

Photos from FGS Construction's post

Photos from FGS Construction's post 27/09/2019

So kom alle goeie dinge op n end .Dankie aan Ronel vir haar ondersteuning en dat sy so fantastiese mens is om saam so projek aan te pak . Hoop net vreugde en voorspoed in die mooi plek

Videos (show all)

Telephone

Website

Address


George
6530
Other Construction Companies in George (show all)
Refined Renovations Refined Renovations
14 CHURCHILL Street
George, 6530

We Handle all aspects of house renovation from start to finish. It is our goal to ensure that our cl

South African Professionals and Contractors Collective-SAPAC South African Professionals and Contractors Collective-SAPAC
George
George, 6529

SAPAC, is professionals and registered licensed trades and manufacturers on a national level.

WS Forestry Equipment / Fluid Air Hydraulics WS Forestry Equipment / Fluid Air Hydraulics
8 BANK Street, GEORGE INDUSTRAIL
George, 6530

We repair and service earthmoving equipment and forestry machines. We do repairs on hydraulic cylin

SMIT kontrakteurs SMIT kontrakteurs
George
George, 6529

Established in 2019 Smit kontrakteurs has completed numerouse projects in and around the garden route

Quick-Step Instant Staircases Quick-Step Instant Staircases
Quick-Step Main Manufacturing Site
George, 6529

Established in 2005, Quick-Step Instant Staircases is renowned for the manufacture and installation

Bou Om Te Hou Bou Om Te Hou
George, 6529

Whether you are building a new house or renovating an old one, Bou Om Te Hou is here to help you tur

Cashbuild Cashbuild
Thembalethu Square, Cnr Ngcakani & Sandkraal Road
George, 6529

LifeHouse Construction Group LifeHouse Construction Group
George

LifeHouse Construction are a group of hands-on Professionals who's experience spans through decades

GRG Construction GRG Construction
George, 6529

Andre& Vusi construction and development pty Ltd Andre& Vusi construction and development pty Ltd
George, Western Cape, South Africa
George, 6529

Skills to build construction company Skills to build construction company
George

We focus on building and enhancing the skills of our workers towards construction