Van Kervel, George Videos

Videos by Van Kervel in George. Van Kervel School caters for learners with special educational needs.

SPORTTOER 2024

Nie eers die Kaap van Storms kan VKS se gees demp nie!
As ons dan nie kan rugby speel nie, dan speel ons in die water!

Click to enable sound Next

Other Van Kervel videos

SPORTTOER 2024 Nie eers die Kaap van Storms kan VKS se gees demp nie! As ons dan nie kan rugby speel nie, dan speel ons in die water!

Mnr Tony Noble het vandag vir die leerders 'n waardevolle boodskap tydens ons saal gebring. Angelina Agulhas (4de Jr) werk hier saam met mnr Noble.

Atletiek: Weskaap Atletiek Kampioenskappe Carla vd Merwe Gewigstoot 3de plek (Brons)

Atletiek: Weskaap Atletiek Kampioenskappe Gerhard Bouwer Spiesgooi 2de plek (Silwer) Gewigstoot 2de plek (Silwer) Baie geluk, Gerhard!

Atletiek: Weskaap Atletiek Kampioenskappe Ons hoofseun, Valentino Loggenberg 1500 m, tweede plek (Silwer) 5000 m eerste plek (Goud) Baie geluk, Valentino!

๐Ÿ”‰๐Ÿ”ŠOns kondig aan - mnr en mej Valentyn๐Ÿฅ๐Ÿฅ Prinade Kennedy en Lizelle van Staden

Onthou om jou Kers-inkopies te gaan doen by VKS se stalletjie by die Treinmuseum!

TOUTREK ๐Ÿ’ช Mosselbaai Trekfees VKS seuns het twee trekke gewen!

En dan.... Natuurlik sluit ons die saal af met 'n lekker saamsing liedjie!

Netbal ๐Ÿ Die eerste span het vandag teen OVS gespeel. Hulle het 15-2 gewen. Die hele span het baie mooi gespeel. ๐Ÿซถ๐Ÿผ๐Ÿ‘Œ๐Ÿผ๐Ÿฅณ๐Ÿ”ฅ Dit was ook hul laaste liga wedstryd vir die jaar. Baie dankie aan me Malagas, hul afrigter asook me Horn en me van Kleef wat altyd beskikbaar is.

VKS Winkeltjie WAS oop
For those who missed it the first time ...