Oppie Plaas Venue

Oppie Plaas Venue

Comments

Wanneer is daar weer geleentheid om pruime te pluk, thanx,
Kyk vanaand VIA op 147. Mis sommer die plek. Ons wil kom afval eet en Gin drink!
Vandag was heerlik by Oppie plaas ons is ongelukkig toe môre vir 'n privaat funksie maar ons sien julle wel Woensdag
Wow, kan nie wag vir die res van die foto 's nie! Well done soos altyd Ruan Redelinghuys.

Baie geluk met jul sprokiesdag Liezel en Nico!
Ilze en jou personeel ek kan net sê baie, baie dankie ir al julle moeite en hulp om Marlene se droom dag waar te maak. Dakie vir elke ekstra kilometer wat jy Ilze saam met ons geloop het. Jy het Marlene so op haar gemak laat voel. Die kos was uit die boeke die atmosfeer ongelooflik. Dit is hoekom ek niks a kan sê behalwe baie, baie, baie dankie. ###x
Baie geluk met jul spesiale dag Marlene Willard en Craig Willard! Mag jul huwelikspaadjie ryklik geseën wees!♡
Oppie Plaas Venue... to Dean Barnard Carla Minny Barnard Ilze du Preez and the rest of Oppie Plaas Venue team - thank you for a memorable evening ♡ #itsallabouttheview #andthefood #JonckTroue #23September2017

Oppie Plaas Venue @ Waboomskraal is die ideale plekkie om jou funksie te hou. Ons kan met gemak 200 mense akkommodeer. 'n Pragtige Venue, spesiaal vir diegene wat 'n spesiale funksie wil aanbied.

Alle geriewe beskikbaar, verblyf kan gereel word. Dit is maklik om te bereik.. Slegs 20 minute oor die Outeniqua Pas, in die pragtige Waboomskraal-vallei.. Kom ry gerus uit in die dag en bespreek jul spesiale geleentheid..

Operating as usual

01/06/2021

Moenie vergeet om plek te bespreek vir die Vadersdag ete Oppie Plaas!

Besprekings by [email protected]

Moenie vergeet om plek te bespreek vir die Vadersdag ete Oppie Plaas!

Besprekings by [email protected]

28/05/2021

Theuns & Michelle | 8 Mei 2021

Die liefde wat julle weerspieel vir mekaar is aansteeklik & so mooi! Dankie dat ons deel kon wees van julle mooiste dag!

Venue: Oppie Plaas Venue
Blomme: La Rosa Blu Cafe
Dekor: Fancy Functions
DJ: Dj Anker

25/05/2021

VADERSDAG 2021

"A father is neither an anchor to hold us back nor a sail to take us there but a guiding light whose love shows us the way."

Moenie die kans laat verby gaan om die pa in jou lewe te bederf met middag ete by Oppie Plaas Venue ! Slegs besprekings.

Kontak Carmen by 082 300 0971 om plek te bespreek!

19/05/2021

Ruhan & Wilma Visser | 1 Mei

"Every great love starts with a great story"

Dankie dat ons deel kon wees van julle mooiste dag!

Venue: Oppie Plaas Venue
Fotografie: Liezel Volschenk Photography
Videografie: Katinka Productions
Dekor: @flowers4ugeorge
DJ: Dj Morne

18/05/2021

PIEKNIEK KONSERT OPPIE PLAAS

Alhoewel ons die datums moes aanskuif na 31 Julie laat dit ons nie onderkry nie! Moenie dat die WINTER kou jou weghou! Bring jou familie en vriende vir 'n lekker dag van goeie vermaak deur die Huisgenoot benoemde Duo Coffee Snobs. Verskeidenheid kosse beskikbaar uit die Oppie Plaas Venue kombuis! Kontant kroeg beskikbaar.

Bespreek vandag jou kaartjies op Quicket!

Ons sien uit om jou daar te sien!

13/05/2021

GESKUIF NA 31 JULIE 2021

As jy nog nie jou kaartjies vir die Piekniek Konsert Oppie Plaas het nie, kry dit eerder gouer as later! N dag vol goeie musiek en lekker kos! Besprekings is slegs oop tot Maandag 17 Mei 2021.

Bespreek vandag jou kaartjies by: https://www.quicket.co.za/events/139971-piekniek-oppie-plaas/#/

Photos from Oppie Plaas Venue's post 08/05/2021

Jerry & Nichole | 28 April 2021

I love you for all that you are , was and hope to be! Thank you that we could be part of your special day @nichole van der mescht

Venue: Oppie Plaas Venue
DJ: SND Productions
Cake : Mila Cakes
Photographer: Liezel Volschenk Photography

Photos from Oppie Plaas Venue's post 05/05/2021

24 April 2021 | JL & Marlize Jansen van Vuuren

Love never fails. Dankie dat ons deel kon wees van jul sprokie mooie dag! Mag julle liefde vir mekaar altyd blom!

Venue: Oppie Plaas Venue
Decor: Fancy Functions
Fotografie: Liezel Volschenk Photography
DJ & entertainment: Karoo Music

04/05/2021

Sê die JA woord hierdie WINTER by Oppie Plaas Venue!

Bespreek een van ons winter datums & ontvang 25% afslag op venue huur vir enige funksies met 50 of minder mense

Ontvang 50% afslag op venue huur vir funksies meer as 50 mense

12 Junie 2021 bespreek

24 Julie 2021 bespreek
31 Julie 2021

7 Augustus 2021
21 Augustus 2021

Gebruik die KODE: OPV01

Terme & voorwaardes geld

26/04/2021

Johann & Danica | 10 April 2021

Johann & Danica | 10 April 2021

"I have found the one whom my soul loves"

Baie dankie Johann & Daníca Lourens dat ons deel kon wees van die mooiste dag in jul lewens! Mag julle huwelik geseend wees!

Blomme: Bruid se ma & Louie
Dekor: Oppie Plaas Venue
Venue: Oppie Plaas Venue
DJ: DJ Morne
Fotograaf: @christelle rall photography
Videograaf: @cronje produksies

21/04/2021

2021 DATUMS RAAK MIN

Slegs 9 datums oor vir 2021!!

Kontak ons vandag nog om jou datum vir jou DROOM dag vas te maak!

Epos [email protected] of 082 300 0971

2021 DATUMS RAAK MIN

Slegs 9 datums oor vir 2021!!

Kontak ons vandag nog om jou datum vir jou DROOM dag vas te maak!

Epos [email protected] of 082 300 0971

Photos from Oppie Plaas Venue's post 08/04/2021

STANDER BRUILOF | 3 APRIL

-Wees lief vir mekaar soos ek julle liefhet- Johannes 13:34

Ashley & Janneman baie dankie vir die geleentheid dat ons deel kon wees van julle droomdag! Dit was 'n voorreg vir ons as Oppie Plaas Span!

Venue & Spyseniering: Oppie Plaas Venue
Blomme & dekor: Bruidegom se ma & span
Fotografie: Charl Kemp Photography
DJ: Dj MORNE

29/03/2021

Spesiale aanbieding vir die WINTER ter waarde van R 4 500

Kontak ons gerus by [email protected] of 082 300 0971 om meer uit te vind.

📸 Anina Harmse Photography & Liezel Volschenk Photography

Spesiale aanbieding vir die WINTER ter waarde van R 4 500

Kontak ons gerus by [email protected] of 082 300 0971 om meer uit te vind.

📸 Anina Harmse Photography & Liezel Volschenk Photography

Photos from Oppie Plaas Venue's post 22/03/2021

Deel 1: Spanbou GIN road trip saam met die span voor die seisoen begin!

17/03/2021

Daar is nog net 'n paar datums beskikbaar vir 2021!

Kontak ons vandag vir 'n afspraak om na ons venue te kom kyk en jou datum te bespreek by [email protected] of by 082 300 0971.

Daar is nog net 'n paar datums beskikbaar vir 2021!

Kontak ons vandag vir 'n afspraak om na ons venue te kom kyk en jou datum te bespreek by [email protected] of by 082 300 0971.

11/03/2021

Hoekom langer wag as jy trou aan jou geliefde wil beloof!

Oppie Plaas Venue, in Waboomskraal is die antwoord! Met ons spesialiteits dienste & asemrowende omgewing kan ons verseker jou DROOM dag, die mooiste dag maak!

Ons maak bekend dat 17 APRIL die enigste beskikbare datum is voor die WINTER aanbreek.

Die gelukkige bruidspaar wat hierdie datum kies, kry afslag ter waarde van R 6 450

Dit sluit in:

Klipkraal R 2500
Wit banke stel R 2000
3 Sambrele R 1950

Minimum van 60 gaste

Kontak ons VANDAG om jou droomdag te realiseer!

[email protected]

Terme & Voorwaardes geld. Slegs geldig vir 17 April.

Photos from Oppie Plaas Venue's post 11/03/2021

Die foto van die gras is vanoggend geneem by Oppie plaas venue. Beeld skoon grasgroen.

Die ander foto is gister geneem van ons rivier op die plaas wat gaan staan het. In my 37 jaar is dit 'n eerste keer en in my pa se 65 jaar is dit sy 2 de keer. Dit is 'n bewys van hoe droog dit tans by ons is.

As ons by Oppie plaas venue nie passie, trots en deursettingsvermoë vir ons werk gehad het nie sou ons gras nie so gelyk het nie. Ons passie en trots is nie net buite nie maar dit is binne in ons besigheid ook. Deur die droogte en Covid is ons passie en trots steeds 110%. ( 2020 - 17 van die 43 troues het plaasgevind ) (2021 - 1ste 4maande 12 troues uitgeskuif en 2 gekanselleer as gevolg van Covid) en ons staan steeds weet nie hoe nie maar die Here het voorsien. 🙏🙏🙏 Kan nie wag vir Apr dat ons troues weer begin nie. Ons het net 8 naweke vir 2021 oor 🙏🙏🙏

Dankie Here vir ons seëninge en die lekker reën wat ons tans ontvang 🙏🙏🙏

08/03/2021

Ons is baie opgewonde om aan te kondig dat Carmen Mienie deel van die formidabele span van Oppie Plaas Venue vorm. Sy het in 2020 haar studies met Cum Laude voltooi by The Aleit Academy in Events Management! Mag jy regtig 'n fees van' n tyd by ons hê! Ons sien uit na die besige tyd wat voorlê!

Die eerste 10 bruide wat by Carmen boek, kry afslag ter waarde van R4000. T & C apply.

[03/06/21]   On Monday we will announce something big.... Hou ons blad dop

Photos from Oppie Plaas Venue's post 03/03/2021

Baie geluk Marnus en Louise alles wat mooi is en mag julle geseënde jare hê. Julle 2 was regtig 'n awesome couple om mee te werk. Met Covid wat julle gedwing het om julle datum te verander het julle steeds tot die nippertjie gewag vir 'n aankondiging en gestick by julle datum. Ek sal dit altyd onthou want dit het ons ontsettende baie gehelp.

[02/25/21]   Oppie plaas venue & 10 Oxes Craft Distillery requires the services of a dynamic Office Manager, personal assistant and event coordinator

Office Manager/Secretary/Event Coordinator/ Marketing

Waboomskraal (George) , Western Cape

Permanent

Full-time

Oppie plaas venue requires the services of a dynamic Office Manager, personal assistant and event coordination.

Duties and responsibilities:

Acting as the first point of contact: dealing with correspondence, phone calls & meetings

Managing diaries and organising venue bookings, meetings and appointments;

Booking and arranging travel, transport and accommodation;

Organising events and conferences;

Managing databases and filing systems;

Implementing and maintaining procedures/administrative systems;

Liaising with staff, suppliers and clients;

Miscellaneous tasks in support of the clients.

Skills:

Ability to work under pressure;

Ability to work long hours and over weekends

Flexibility and adaptability;

Excellent oral and written communication skills;

Organisational skills and the ability to multitask;

Ability to lead, take responsibility and act independently;

Ability to help with all tasks at the venue

Tact and diplomacy;

Knowledge of standard software packages and the ability to learn company-specific software if required;

Strong attention to detail.

Requirements:

Afrikaans & English

Own Transport

Proficient in Microsoft Excel, Word, Outlook and PowerPoint

Event Planning qualifications would be advantageous

Salary will be discussed with interview.
Basic salary
Commission based.
Accommodation included with package

Please forward your curriculum vitae together with a recent photo of yourself to . Close 15 March 2021

[email protected]

14/02/2021

17 April 2021 het so pas beskikbaar geraak. Kontak ons vir ons afslag pakket. [email protected]

17 April 2021 het so pas beskikbaar geraak. Kontak ons vir ons afslag pakket. [email protected]

Wedding & Function Service Provider Award Survey 13/02/2021

Wedding & Function Service Provider Award Survey

Bruide vote asb vir ons. Almal wat by ons sou trou deur lockdown en die wat wel getrou het. Baie dankie ek waardeer dit baie

Stand a chance to WIN a 2 night stay for 2 people worth R22700! Qualifying couples can enter here》》》https://bit.ly/2XtVhu9

Wedding & Function Service Provider Award Survey Please note that only one entry per couple is permitted and that your rating will be treated in the strictest confidence.

09/02/2021

Groot special. 💐🥂🥂🥂

Groot special. 💐🥂🥂🥂

Photos from Oppie Plaas Venue's post 02/02/2021

Rickus en Mariaan, wees rustig ons het Kotie gekry. Sy kuier by Oppie Plaas Venue.

Sy kuier so lekker by Oppie Plaas, miskien moet sy Oppiekoffie koop en Mariaan se kompetisie raak.

#7delaan 7de Laan (Amptelik)

Photos from Oppie Plaas Venue's post 01/02/2021

Oppie plaas venue is oop vir TROUES ons kan 50 gaste huisves. Hou ons blad dop vir meer inligting en beskikbare datums en groot spesials op sekere datums. Hou ons blad ook dop vir ons gin tasting en blending klasse wat die binnekort begin. Slegs beperkte getal gaste 🍻🍻🍻🍻🍻🙏🙏🙏🙏

Photos from Oppie Plaas Venue's post 31/01/2021

Ons laaste dag van Pruime Pluk Naweek @ Oppie Plaas Venue 😁 Moenie hierop uitmis nie! Dis vet-pret hier by ons! 🎉🤩😁

082 3000 971

Photos from Oppie Plaas Venue's post 30/01/2021

Ossie is reg om almal boord toe te neem en die vure brand hoog. Die speelplek in die ope-lug is ook natuurlik 'n bonus!

WhatsApp: 082 3000 971 vir besprekings 😁

Photos from Karoo Decor's post 29/01/2021

Karoo Decor het die naweek 'n stalletjie by ons Pruime Pluk Naweek @ Oppie Plaas Venue 😁 Baie oulike geskenkies en mooi goedjies om jou huis mee op te kikker.

Kom loer gerus in - slegs op bespreking asseblief 🌻

#supportlocal

Photos from Oppie Plaas Venue's post 29/01/2021

Raadop oor waarmee jy die kinders die naweek kan entertain? Bespreek vandag nog jou plekkie by ons vir die Pruime Pluk Naweek @ Oppie Plaas Venue 😁

Saterdag 11h00 se tydslot is reeds vol bespreek.

082 3000 971

(Slegs op bespreking.)

Photos from Oppie Plaas Venue's post 28/01/2021

Ons deel graag met julle kiekies van hierdie twee great mense wie vandag kom pruime pluk het by ons. Baie dankie vir julle ondersteuning en vir die pragtige foto's! 😁

Photos from Oppie Plaas Venue's post 28/01/2021

Ons is OOP! 🎉🎉🎉

Bespreek op WhatsApp vir vandag, more, Saterdag of Sondag! 😁🎉

(Saterdag is amper vol bespreek 😯)

Die winkeltjie is oop, die trekker en wa is gereed en dis 'n pragtige sonskyndag! 🤩

082 3000 971

27/01/2021

BOOKINGS NOODSAAKLIK! 😁

Ons gaan springkastele van Vrydag tot Sondag hê, lekker kosse en GROOOOT PRET!

Sommige van ons tydslotte is amper vol aangesien ons beperk is op kapasiteit - bespreek vroegtydig 😁

Bespreek asseblief per Whats-App op die volgende wyse:

Dag
Tydslot
Name van Persone
Aantal Laerskoolkinders

082 3000 971 🤩

26/01/2021

Springkastele, 'n prettige rit op die trekker se wa en lekker sappige pruime! Hierdie naweek moenie misgeloop word nie!

Bespreek vandag jou tydslot - die slotte raak vinnig vol! Beperkte spasie vir besprekings en die hele naweek word streng op besprekings gedoen.

08h00 - 10h30
11h00 - 13h30
14h00 - 16h30
17h00 - 19h00

Bespreek asseblief op die volgende wyse per WhatsApp:
Dag
Tydslot
Name van persone wat kom
Aantal laerskoolkinders

25/01/2021

Neem asseblief kennis dat die pruim-pluk-naweek se datums van Donderdag (28 Januarie 2021) tot Sondag (31 Januarie 2021) is. Die springkastele sal wel eers van Vrydag af hier wees. Dit gaan ook slegs op besprekings gedoen word.

Besprekings slegs op 082 3000 971 per WhatsApp.

Name van Persone
Dag
Tydslot
Kinders se Ouderdomme

Videos (show all)

Johann & Danica | 10 April 2021
Hops harvest
Geseënde Kersfees

Telephone

Address

Oppie Plaas Venue Waboomskraal
George
6529

Opening Hours

Monday 10:00 - 16:00
Tuesday 10:00 - 16:00
Wednesday 10:00 - 16:00
Thursday 10:00 - 16:00
Friday 10:00 - 16:00
Other Wedding planning in George (show all)
The Harvest Table The Harvest Table
15 Jan Hupkes Close, George
George, 6530

Bespoke Cakes for all occasions Flowers and decor for weddings Catering for small intimate dinner parties Cooking classes including Pasta, Thai, Etc.

Sweet Sensations Candy Buffets Sweet Sensations Candy Buffets
Woodpecker Crescent
George, 6529

We create beautiful candy displays to compliment the theme and colour scheme of your event.

Potpourri Functions Potpourri Functions
25 Ninth Avenue Denneoord
George

Functions & events

Garden Route Wedding Decor Hire Garden Route Wedding Decor Hire
59 Fichat Street
George, 6529

We stock lots of little pretty things that you can hire for any event: Wedding, birthday, kitchen tea, baby shower. ect.

Underrated Underrated
18 CJ Langenhoven Street, George
George, 6530

Underrated is the forefront of urban youth entertainment. Instagram: @underratedza Twitter: @underratedza E-mail: [email protected] #UnderratedZA

Wedding and Events George Wedding and Events George
George
George, 6530

Planning and executing of all weddings and events. Catering, flowers, decor and lighting. Your "one stop shop" to have a memorable and stress free event.

Flowers 4 U Flowers 4 U
10 Market Street George
George, 6529

Wedding Planning , Specializing in Flowers , Events , hiring of decor , furniture , lighting and draping , dance floor Wedding and Events

CM - Celebration Coordinator CM - Celebration Coordinator
Bodorp
George, 6529

Celebration Coordinator - Birthdays, weddings, anniversaries, special occasions, corporate events, you name it. We can coordinate/ plan your entire event or just parts of it. We also specialise in bridal bouquets and flower arrangements.

Gem Productions & Events Gem Productions & Events
5255 Protea Road
George, 6529

We do graphic designs, invitations, arranging events such as: Gospel shows, modeling shows, and also photo graphs, drapping, flowers and more

Ron On The Run Ron On The Run
8 Arum Street,Pacaltsdorp
George, 6529

"Make the best of every occasion " We offer stands (assorted ),chair covers &bows, table linen,vases (assorted ),battery lights,fairy lights, draping ect

Instant Magic Events Instant Magic Events
Farm Ver Uitsig
George, 6530

Free form tents / bedouin tents/ stretch tents

Sweet and Savory Heaven Sweet and Savory Heaven
5th Avenue, Denneoord
George, 6529