Tersia's

Tersia's het pragtige klere vir vrouens van alle ouderdomme en groottes. Ons spesialiseer in 'Plus Si

23/02/2023

Om kragtige vrouens te wees in 2023! Kom ons doen dit dames! By Tersia's het ons klere vir almal - vir alle shapes en sizes!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

14/02/2023

Gelukkige Valentynsdag 💕het jy al ietsie om vir date night te dra? By Tersia’s sal jy dit vind!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

09/02/2023

Dankie vir die mooi woorde!
Almal verdien om só te voel 💛

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

03/02/2023

Ons spesialiseer in ‘Plus Size’ style! By Tersia’s is daar ietsie vir almal - kom kuier vandag!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

31/01/2023

Somer is die lekkerste tyd! Kom kuier by ons die week en kry vir jou ietsie mooi! Ons het klere vir alle shapes en sizes!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

24/01/2023

Wil jy ‘n Tersia’s uitrusting in jou kas hê maar jy bly nie in George nie? Stuur vir ons ‘n DM en ons sal ‘n kourier reël om by jou deur af te lewer.

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

19/01/2023

Na ‘n lang vakansie met die kinders is dit tyd vir mamma om bederf te word! Kom kry vir jou ietsie by ons winkel - ons sien uit om jou te sien!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

11/01/2023

Kan dit self nie beter sê nie 😉

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

05/01/2023

Ons het hierdie style in die winkel! Kom kry vandag vir jou ietsie stunning!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

31/12/2022

En net so is 2022 verby! Ons wil graag vir almal dankie sê wat ons hierdie jaar ondersteun het. Ons kan nie wag om julle almal in 2023 te sien nie!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

25/12/2022

Geseënde Kersfees aan al ons wonderlike kliënte! Geniet hierdie tyd saam met familie en geliefdes.

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

17/12/2022

Vakansie tyd is die beste tyd!
Kom spandeer jou af dae by Tersia’s en kry vir jou ietsie mooi - ons het iets vir almal!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

07/12/2022

Kort jy klere vir jou Desember vakansie? Met ‘n Tersia’s outfit sal jy altyd stylvol lyk. Kom shop vandag!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

26/11/2022

‼️Black Friday by Tersia’s‼️

Kom geniet ongelooflike afslag by Tersia's vandag!

30% afslag op ALLE klere!
'n Special wat jy nie kan misloop nie!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

25/11/2022

‼️Black Friday by Tersia’s‼️

Kom geniet ongelooflike afslag by Tersia's vandag en morê!

30% afslag op ALLE klere!
'n Special wat jy nie kan misloop nie!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

09/11/2022

Nou is die perfekte tyd om jou kas te ‘spring clean’🌸en met Tersia’s Exclusive Wear uitrustings vol te maak! Kom shop vandag!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

03/11/2022

Somer is hier! Kom kuier by ons die week en kry vir jou ietsie mooi vir somer! Ons het klere vir alle shapes en sizes!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

27/10/2022

Het jy iets om te dra vir jou jaareindfunksie? Kry vandag iets stunning by Tersia's en ons waarborg dat jy die koppe sal laat draai!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

19/10/2022

Pragtige woorde van ‘n gelukkige klient! Dit is hoekom ons doen wat ons doen!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

14/10/2022

Kom kry vir jou iets stunning by Tersia’s! Ons het klomp style en groottes beskikbaar!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

08/10/2022

Vriendinne wat saam shop is soos familie! Kom spandeer kwaliteit tyd met jou spesiale mense by Tersia’s!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

04/10/2022

Kan julle glo dat dit amper weer somer is? Ons het nog baie klere in die winkel wat jou op die koue nagte sal warm hou - kom kuier vandag!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

24/09/2022

Gelukkige Erfenisdag! Dit is nou nie ‘n lang naweek nie maar ons hoop julle geniet die Braai-dag! Het jy iets om te dra? Kom Tersia’s toe!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

19/09/2022

Die seisoene het gedraai en nou kort jy winterklere – maar jy soek ietsie anders... Kom kuier vir ons by Tersia’s! Ons het klomp stunning opsies, kom maak asb ‘n draai by ons.

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

07/09/2022

‘Beat the winter blues’ en kom kry vandag iets moois by Tersia's! Ons het iets vir almal, in alle shapes en sizes!

Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!
📌Yorkstraat 45, George (Langs Nina’s Café)
☎073 033 6160

Want your business to be the top-listed Shop in George?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Videos (show all)

Kom kry vir jou iets stunning by Tersia’s! Ons het klomp style en groottes beskikbaar!Wees uniek met Tersia’s Exclusive ...
Ons het hierdie style in die winkel! Kom kry vandag vir jou ietsie stunning! Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!📌Yor...
Het julle gesien dat daar nuwe klere op ons Facebook Shop is??Gaan loer bietjie vandag, maak ‘n koppie koffie en shop so...
Ons is op Instagram! Volg ons vandag op @tersias_clothingsa!Wees uniek met Tersia’s Exclusive Wear!📌Yorkstraat 45, Georg...
Kom shop vandag by ons! Ons het ietsie vir almal! Bestel op:🌎https://bit.ly/3xAf10D☎️WhatsApp 073 033 6160#tersiasclothi...
Gelukkige Valentynsdag aan al ons pragtige kliente! Bederf daai spesiale persoon in jou lewe met iets van Tersia’s! Best...
Moedersdag Special

Telephone

Website

Address


45 York Street
George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:30 - 13:00
Other Shopping & Retail in George (show all)
Panda Store George Panda Store George
9 Laing Street
George, 6529

We sell toys, stationery, office supplies, lamps, lanterns, cosmetics, handbags, suitcases, part supply, household supplies, kitchen supplies, bath supplies, tools, hardware, home ...

Carpe Diem Christmas Market Carpe Diem Christmas Market
1 Lang Street
George

Carpe Diem School accommodates learners with various disabilities. The yearly Christmas Market is a opportunity to showcase the creative products our learners have made.

Pick n Pay Pacaltsdorp Pick n Pay Pacaltsdorp
6 Beach Road, Pacaltsdorp
George, 6529

Moneybagg Drip Shop Moneybagg Drip Shop
George
George

Homet Homet
0603972113
George, 6039

Simi's Goodz Simi's Goodz
Palgrave Street
George, 6529

Welcome to my page!! SHOP TILL YOU DROP!! *Handmade jewelry *Gamble Candle(gift inside) *Healthy coffee *Beauty products and MUCH MUCH MORE!! °Courier costs do apply! °Payments co...

L.O.K L.O.K
Kunene Close
George, 6530

L.O.K is a proudly South African company owned by fishermen for fishermen and women. We specialise in high quality bait and fishing equipment. We always strive for new and innovat...

The Nice Company ice cream The Nice Company ice cream
Park Road 1 Strand Street Kraaibosch, Garden Route Mall
George, 6529

UBargain UBargain
Pieter Theron Street
George, 6530

2nd hand goods at Bargain prices

Ruby Rainbow Ruby Rainbow
10 Kerk Straat
George, 6529

Resep video's en hulpbronne om jou kind betrokke te kry in die kombuis en aan te moedig om die reënboog te eet. Gesonde kos maak ons gesond.

Millies Blanco Millies Blanco
14 George Street
George, 6530

Superette Bakery Butchery Take Aways all under one roof The Best of Blanco !

Golden Crown-Leather Products Golden Crown-Leather Products
George, 6529

We specialize in retailing of handmade genuine leather products!! Our product portfolio comprises of the following: -Ladies small and big handbags -Belts -Ladies wallets -Men's wa...