Ligweg

Ligweg

Share

Ons wil tieners begelei om te verstaan wat die koninkryk van God behels, om merktekens van die koninkryk raak te sien rondom hulle. Hoe gaan ons dit doen?

Ons wil tieners begelei om te verstaan wat die koninkryk van God behels, om merktekens van die koninkryk raak te sien rondom hulle, deur hul alledaagse lewe deel te neem aan die koninkryk. 3. Gemeenskap: Ons wil jongmense begelei om te verstaan dat hulle geroep is om 'n verskil te maak binne hul gemeenskap en hulle bemagtig om hierdie roeping uit te leef. Om bogenoemde reg te kry vra ’n nuwe aans

15/04/2025

13/05/2022
11/02/2022

Hoe kan 'n Christen tiener die uitdagings van die kultuur hanteer en steeds die lig skyn?
Kom luister wat sê ERICH SCHOEMAN hieroor!
13 Februarie
18:00
Lux Mundi

Photos 14/01/2022
10/11/2021

🙋‍♀️Hallo almal!!! 🙋‍♀️
Soos julle weet staan ons aan die einde van die jaar. Crewgroep het laasweek afgesluit.

➡️Reëlings vir die volgende 3 weke:
14 en 21 Nov: Gesprekke in Bo-Saal @ 17:00

28 Nov:🎄Kerssangdiens🎄 17:00 of 19:00

Sterkte met die eksamens…
Baie groete Graffiti Bestuur

17/10/2021

Worshipaand 17 Okt 2021

17/10/2021

Vanaand se Worshipaand

Want your place of worship to be the top-listed Place Of Worship in Garsfontein?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


685 Floris Street
Garsfontein
0081