Collab

Collab

Share

Nearby event planning services

Funky Photo Booth
Funky Photo Booth

A dynamic and engaging events management company with a focus on collaborating with both new and est

28/09/2017
23/09/2017

Corlea Botha - bekend vir haar ongelooflike sing talent en mooi stem, en is verseker een van Suid Afrika se TOP kunstenaars. Onder andere is sy bekend vir haar liedjies “Swart Koffie”, “Grassade”, “Laaste Lied”… en nog vele meer.

Op 27 Oktober die jaar sing sy saam met die uiters gewilde kunstenaar “Leah”. Bespreek julle kaartjie nou, en maak seker julle mis nie hierdie spog geleentheid nie. www.collab.onlinerockit.com

23/09/2017

Leah - ‘n uiters gewilde kunstenaar wat bekend is vir haar liedjies “Volmaan”, “Met Jou Klere Aan”, “Liefde Is”… maar ook vir haar rol in die sukses-film “As jy Sing”, en haar verskyning in die dramareeks “Sterlopers”.

Op 27 Oktober die jaar sing sy saam met die ongelooflike “Corlea Botha”. Bespreek julle kaartjies nou, en maak seker julle mis nie hierdie spog geleentheid nie. www.collab.onlinerockit.com

23/09/2017

Laré Birk – “sakevrou”, “film-ster” en “regisseur”. Sy het haar debuut gemaak in 2015 as regisseur, en die toekenning vir die Beste Bestaande Kortfilm by die kykNET Silwerskermfees gewen. Die talentvolle en passievolle Laré sal op 27 Oktober ‘n spesiale verskyning maak by die eerste van vele samewerkings konserte wat “Collab Events” op die verhoog sal bring.

“CorleaLEAH Collaboration Show - 27 October 2017.” is ‘n vertoning wat jy nie misloop nie. BESPREEK NOU: www.collab.onlinerockit.com

19/09/2017

Sien bitter baie uit na hierdie een saam met Corlea! 27 Oktober by die NG Kerk Jubilaté in Benoni, boek NOU!!! www.collab.onlinerockit.com

19/09/2017

The show you don't want to miss. Book soon seats are limited!

CollabEVENTS Presents: 19/09/2017

CollabEVENTS Presents: Corlea & Leah Collaboration Show Benoni 27 October 2017 at 19:00

Want your business to be the top-listed Event Planning Service in Four Ways?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Four Ways
2196

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00