Florant
Hoërskool Florida Skoolkoerant Florant is die skoolkoerant van Hoërskool Florida, waar die leerders vir die koerant skryf, foto's neem en dit bestuur.
Vir die leerders, deur die leerders. Die Florant ("tabloid"-groote) word in volkleur gedruk, en die bladsytal is onlangs van 16 na 20 vermeerder. Adverteerders word uitgenooi om betrokke te raak! [email protected] en [email protected]
JY besluit wat in die koerant verskyn.
Goeie dag! Wie is die Florant se nuwe redaktrise/redakteur ?
Groete,
Gewese redaktrise 😄
Florant = awesome!!
27/11/2012
Hoërskool Florida (hsflorida) on Twitter Instantly connect to what's most important to you. Follow your friends, experts, favorite celebrities, and breaking news.
Wat d**k julle Doodloopstraat? Any thoughts and comments?
03/10/2012
'n Geseënde Kersfees en nuwejaar van die Florantspan. Mag volgende jaar nog beter as die een wees!
Geluk aan ons sketskompetisie-wenners! (bl12): Vanessa Tsao (3de), Deidre Bothma (2de) en Rickus Kruger (1ste). Elk ontvang 'n R150 geskenkbewys van Musica, en Rickus kry ook die Animal Kingdom bordspeletjie (bl2).
SKETS KOMPETISIE!!!
Sluitingsdatum Woensdag 19 Oktober!
♦ Tradisionele Potlood
♦ Kleur (Enige medium)
♦ Skilder
A4 of A3...
☺☻☺☻☺☻☺☻☺☻☺☻☺☻
Wees KREATIEF en OORSPRONKLIK!
FLORANT 4!!! Nou uit!
Die FLORRIES BEVONKTE FEES begin vandag! BAIE kunstenaars, en BAIE dinge om te DOEN en EET! Kaartjies by die kantoor en hek beskikbaar- R30 vir vandag, R80 vir Saterdag. Sien jou daar!
Ben Kruger is Wo. aand by HF se skoolsaal! waar hy die Vlieger-stories van Harry Kalmer! gaan vertolk. Van die Florrie-idols gaan sorg vir die voorprogram. R50 vir volwassenes, R30 vir skoliere. Kaartjies by die deur/ kantoor. Verversings beskikbaar.
Die Florrie gees is weer besig om te borrel!! Sien ons jou more by die Rugby?
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Website
Address
Florida