Hubbit Ellisras
Hubbly Bubbly fans ... Die is 'n HUBBIT! 'n MOET hê!!!
23/02/2016
AQUA HUBBIT.
Ek het nog 1 hubbit oor!
Dog ek deel dit met julle! Hy launch net voor die somer begin!!!
Kyk uit vir die aquahubbit... Rook hom in die swembad! Coming soon!!!
More julle! Ek het 2 ekstra hubbits wat vandag hier sal wees vir die wat wil he! En een ekstra "pienk rubbers"! Laat weet as jy wil he! Mooi dag verder!
17/06/2014
HUBBITS!!!
Die eerste 10 hubbits is oppad & glo dit sal more hier wees! Wees opgewonde!!!!
HUBBIT:
Die nuwe sensasie!! Slegs R240-00
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
24 Ellis Straat
Ellisras
0555