NG Kerk Despatch-Noord
Ons is opgewonde oor die Blye Verlossingsboodskap van Jesus Christus vir die wêreld, waarvan Hy die (vgl 1 Joh 5:13).
Lidmate van Despatch-Noord maak almal opgewonde oor die Blye Verlossingsboodskap van Jesus Christus vir die wêreld. Die gemeente waarvan Jesus Christus die hoof is, wil hê dat elke lidmaat sy gawe ontdek en maksimaal aanwend, waardeur alle lidmate in liefde en geloofsgemeenskap saamgesnoer word, tot opbou en uitbreiding van God se koninkryk vir al die nasies. "... julle kan weet dat julle die ewige lewe het, julle wat in die Seun van God glo..."
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
Jakarandastraat 13
Despatch
6220
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 00:00 |
| Tuesday | 18:30 - 20:00 |
| Wednesday | 08:00 - 00:00 |
| Thursday | 18:30 - 20:00 |
| Friday | 08:00 - 00:00 |
| Sunday | 08:30 - 11:00 |
| 18:00 - 20:00 |