Blvck IV

Blvck IV

Share

artist . An Afrikaans Artist from Despatch, making music to change the lives of others & to inspire the youth . Motivational Rapper .

He also uses his music to bring hope to those who find themselves in a dark place . Born in : Despatch , EC Lives in : Despatch Born : 04/08/2001 Genre : Rap Languages : Afrikaans , English & Xhosa

02/06/2026

God het die see laat oopgaan vir Moses , d**k net wat hy kan doen vir jou 😩❀!!

01/06/2026

Jy gaan n great dag het vandag ! Goeie nuus is oppad vir jou πŸ“.

30/05/2026

Dankbaar vir jou mybroe , jys altyd vol insperasie en liefde elke keer as ek jou raak loop ❀🀝🏼.
Sasso Vlet

28/05/2026

Moet nooit laat vriende en familie jou lewe regeer nie . Net jy en God weet wats die beste for jouself ❀.

20/05/2026

Vergeet van gestir . Vandag gaan n great dag wees ! Daars goeie nuus wat wag vir jou 🀝🏼🧑.

19/05/2026

Dinge kan in n oogknip change vir jou . Vandag het jy niks , môre kom die Here sterk deur vir jou . Don't ever doubt it ❀🀝🏼.

16/03/2026

jy wat nou hieso lees , ek weet dt dinge nou donker lyk maar weet net die lig sal weer skyn vir jou πŸ₯Ήβ€οΈ.

26/02/2026

Hulle sal oop tande lag met jou , but nogsteeds kak praat van jou . Bly wakker 🧑.

25/02/2026

Laaste week van Februarie . Jy wat hieso lees , daars n blessing oppad na jou toe πŸ€—β€.

24/02/2026

Die lewe is lekker as jy wag bly van valse, negatiewe en jaloerse mense ❀.

Want your public figure to be the top-listed Public Figure in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Address


Despatch