Dale Street Despatch Youth
DALESTREET DESPATCH YOUTH. LIEFDE VREDE IN U LIG SAL ONS LIG SIEN Church
Ek gee groot persoonlike erkenning aan my nuutste ontluikende aanhangers! Allezandro Wildeman
18/06/2022
Dalestreet Despatch Youth day celebration
09/12/2019
Dale Street Despatch Youth Year End Function...
2019.
Tot hiertoe het die Here met ons geloop.
Met moeite en verdriet het ons Mooihawens bereik.
Wees JY, Wat God sê Jy is, want 1 Korinthiers 15v10 sê: Deur die GENADE van God is ek wat ek is.
1) Be what you are
2) Be real
3) Be You.
God verklaar: Ek is vir jou wat jy nodig het om te wees.
God seën.
Ons het die plig om op te staan en alles na
God te neem, ons moet Hom kan vertrou
met alles, ons FAITH in Hom plaas, ons
moet besef dat God ons wil lei op die weg
na sy wil ,maar jy moet dit bely, proclaim
dit!
Dag in en dag uit, ek wil amper se ‘smeek
God’ moenie ophou nie maar onthou dat in
alles wat jy doen dit moet wees ter ere van
God en nie vir jou eie eer daarvan nie.
Even if you think it’s too late, never forget
that our God is Great and His still on time.
Moenie verwag dat jou tyd Sy tyd is nie,
want God se tyd is die perfekte tyd!
20/03/2017
20/03/2017
Matthew 25: "I was hungry qnd you gave me something to eat. The King reply, : "Truly, I tell you, whatever you did for one of the least of these brothers and sisters of mine, you did to Me.
Goeie middag maats. Indien daar enige jeugtak is wat nog nie 'n brief van ons ontvang het nie kan u hulle my asb laat weet. Of net jule epos adres vir my stuur asb. Danq. Lekker dag veder**
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Website
Address
Lamore Street Daleview
Despatch
6220