Adele se tuisgebak
Hi almal. Ek bak koeke en cupcakes vir enige geleentheid. Ek maak ook fondant toppers en versierings
07/03/2023
More almal. Hier is die paasfees goedjies. Laat weet asb wie wil bestel en wat julle wil hê. Laaste dag vir afhaal is Donderdag die 6de April want daardie Vrydag is goeie Vrydag. Julle is welkom om te reël as julle dit vroeër ook wil hê vir die wat weg gaan. Kyk vir pryse op foto. Julle is ook welkom om te share asb
Hi almal. Ek weet ek was in die laaste paar maande of so nie regtig op fb nie. Ek het my redes en gaan dit nie deel nie. Wat ek wel gaan sê is.... I'm back!!! Ek gaan weer begin posts opsit van alles wat ek doen om almal op hoogte te hou so hou die spasie dop. Ek wil ook net asb vra dat niemand enige onnodige of lelike comments op my posts maak nie. Moet my ook nie tag in "lelike" goed nie. As iemand dit gaan verdien gaan hulle verwyder word. Ek hoop almal verstaan en respekteer my wense. Baie dankie solank en mag julle 'n great dag hê.
PS: ek gaan binne die volgende paar dae my easter goed ook plaas vir die wat belangstel
25/04/2022
19/04/2022
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Despatch
6220
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 17:00 |
| Tuesday | 08:00 - 17:00 |
| Wednesday | 08:00 - 17:00 |
| Thursday | 08:00 - 17:00 |
| Friday | 08:00 - 17:00 |
| Saturday | 08:00 - 12:00 |