Panda Beertjie
πΌUnique, Adorable Baby clothing & accessories
πΌSoft sole baby shoes,
πΌHi Baby Premium Napp
12/06/2026
π Meer as net 'n babawinkel! π
By Panda Beertjie hou ons ook voorraad van 'n verskeidenheid Comfort & Care produkte:
β
Certainty Premiun Adult Nappies
β
Certainty Adult Pants
β
Incontinence Pads
β
Disposable Linen Savers
Kwaliteit produkte teen bekostigbare pryse.
π 29 Roelofstraat, Despatch
π± 084 309 6837
Stuur gerus 'n WhatsApp indien jy meer inligting benodig.
ππΌ
10/06/2026
Hierdie pragtige handgemaakte hasie π° en lammie π is reeds gemaak en gereed vir hul nuwe huis.
π€ Handgemaak met liefde
π Ongeveer 30 cm lank
π° R210 elk
Perfek as 'n babageskenk, verjaarsdaggeskenk of net om iemand spesiaal te bederf.
β‘ Slegs 1 hasie en 1 lammie beskikbaar
Stuur gerus 'n boodskap om joune te reserveer. πΈ
WhatsApp 084 309 6837
23/05/2026
β¨ DIE PERFEKTE VADERSDAG GESKENK β¨
Persoonlike sweaters vir die spesiale pappa, oupa of enige ander geliefde π€
β Engels Γ©n Afrikaans beskikbaar
β βPappaβ, βOupaβ, βDadβ, βGrandpaβ of enige naam/woord van jou keuse
β Personaliseer met name op die mou
π¨ Kleure beskikbaar:
β’ Navy
β’ Olive
β’ Swart
β’ Grys
β’ Charcoal
β’ Maroen
π° Sweater: R270
β¨ 1 Naam op mou: R40
β¨ 2 of meer name: R25 per naam
Maak hierdie Vadersdag ekstra spesiaal π«Ά
WhatsApp 084 309 6837
22/05/2026
β¨ DIE PERFEKTE VADERSDAG GESKENK β¨
Hou pappa se motor sitplekke skoon en droog na elke oefensessie ππββοΈπ¦
Hierdie praktiese sitplekhanddoek trek maklik oor die sitplek en beskerm teen sweet en vuil.
π¨ Beskikbaar in Wit, Swart & Navy
π° R300 elk
WhatsApp vir bestellings. 084 309 6837
10/05/2026
πΈ Gelukkige Moedersdag aan al die wonderlike mammas πΈ
Agter elke wonderkind staan βn wonderlike mamma πΌβ¨
Mag julle dag gevul wees met liefde en mooi oomblikke π·
08/05/2026
π€ Die perfekste klein outfit vir jou nuwe wondertjie!
Ons oulike panda geboorte vessies & rompers is nou beskikbaar by Panda Beertjie πΌβ¨
πΌ Sag en gemaklik
π Perfek vir baba of as geskenk
π Beskikbaar in New Born & 0β3
WhatsApp 084 309 6837
03/05/2026
πΈ Handgemaakte Seekatjies πΈ
Hierdie oulike seekatjies is met soveel liefde handgemaak π€
Perfek vir jou baba om vas te hou en veilig te voel
β¨ Sag en baba-vriendelik
β¨ Uniek β elkeen is spesiaal gemaak
β¨ Ideaal vir geskenke of jou eie kleinding
π Maak βn pragtige baby shower geskenk
π© Voorraad is beperk!
WhatsApp 084 309 6837
02/05/2026
Baie geluk weer π€ Bernise Saunders !
Dankie dat jy jou prys kom afhaal het πΌβ¨
Ons hoop jy en jou kleinding gaan die Bibs & Bowls Frozen Baby Meals geniet πΆπ²
02/05/2026
π EN DIE WENNER ISβ¦ π
Baie geluk π€ Bernise Saunders
Jy is ons gelukkige wenner van ons giveaway β¨
Jy het 2 packets van Bibs & Bowls Frozen Baby Meals gewen πΆπ²
Stuur asseblief vir ons βn inbox of whatsapp om jou prys te reΓ«l π
Dankie aan elke mamma wat ingeskryf het β ons waardeer julle ongelooflik baie π
01/05/2026
β° LAST DAY TO ENTER! β°
Hi moms π€ Just a quick reminder β today is your LAST chance to enter our giveaway! π
Stand a chance to WIN 2 packets of Bibs & Bowls Frozen Baby Meals πΆπ²
How to enter:
βοΈ Like this post
βοΈ Share this post
βοΈ Follow our page
βοΈ Tag 3 moms
π Uitenhage & Despatch area only
π
Winner announced tomorrow!
Donβt miss out β go enter now and tag your friends π
Good luck, everyone! β¨
π GIVEAWAY TIME at Panda Beertjie! π
Stand a chance to WIN 2 packets of Bibs & Bowls Frozen Baby Meals πΆπ²
How to enter:
βοΈ Like this post
βοΈ Share this post
βοΈ Follow our page
βοΈ Tag 3 moms
π Uitenhage & Despatch area only
π
Winner will be announced on Monday, 27 April
π¦ Prize must be collected
Good luck, moms! π
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the business
Address
Despatch
Opening Hours
| Monday | 17:00 - 18:00 |
| Tuesday | 17:00 - 18:00 |
| Wednesday | 17:00 - 18:00 |
| Thursday | 17:00 - 18:00 |
| Friday | 17:00 - 18:00 |
| Sunday | 17:00 - 18:00 |