Good 4 U Take Aways
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Good 4 U Take Aways, Restaurant, Despatch.
Op soek na iemand om te help in die take away, inbox jou details en sal die tye en die vergoeding bespreek, lekker dag x
25/04/2016
Kom geniet n beef bunny chow vir net R20!
Goeie naand, die menu vir die week is soos volg:
Maandag - Spaghetti Bolognaise - R40
Dinsdag - Hoender Schnitzel met kaassous, Garlic Aartappels en Coleslaw -R40
Donderdag - Beefstew met rys - R40
onthou om jul bestelling elke maaltyddag voor 12pm te plaas.
Baie dankie vir al die ondersteuning sover x
More, heerlike macaroni en kaas beskikbaar vir ete vandag, R20 n enkel porsie.
More se, onthou bestellings vjr vandag se ete moet voor 12 in wees! Lekker dag x
Meatballs, Mash, Peas and Carrots, R40 - Meal of the day for Thursday. Remember to place orders early xx
Mornings! Meal of the day, Rice, Roast potato, Fried chicken, Sweet carrots and Corn - For just R40. All orders must be placed before 12pm. Have a good day!
Op soek na iemand om te help in die take away, inbox my jou details en sal die tye en vergoeding bespreek.
Heerlike curry bunnies vandag, slegs R10! Alle bestellings moet voor 12 in wees. Lekker dag verder!
Heerlike Pickled Fish vir die paasnaweek, plaas julle bestellings, vir slegs R25 n bakkie!
More! Heerlike meatballs, mash en ertjies op die spyskaart vandag, slegs R35. Lekker dag # # #
Goeie naand, die week se menu is as volg:
Maandag - Hoender Curry op rys met soet wortels, R35
Dinsdag - Meatballs, mash en ertjies, R35
Woensdag - Gebraaide hoender met bacon en mushroom aartappel gereg - R40
Donderdag - Hoenderpasta, R35
Vrydag - Curry Bunny, R10
Onthou asb bestellings moet elke dag voor 12uur in wees
Lekker aand!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Despatch
6220
Opening Hours
| Monday | 07:00 - 15:00 |
| Tuesday | 07:00 - 15:00 |
| Wednesday | 07:00 - 15:00 |
| Thursday | 07:00 - 15:00 |
| Friday | 07:00 - 15:00 |