Despatch Rolbalklub

Despatch Rolbalklub

Share

Sport vir oud en jonk.

Photos from Despatch Rolbalklub's post 21/04/2022

Besigheidsliga 2022. Veels geluk aan al die wenners. Dankie aan Toyota Uitenhage vir borgskap.

27/03/2022

Veels geluk aan Dwayne Botha wat OP junior mans kampioenskap gewen het en Chanre Botha wat n brons medalje in die vroue kampioenskap verower het. Despatch rolbalklub is trots op julle. 🏆

12/12/2021

Dankie aan ons borg Imperium Blouster in Botha straat, Despatch. Gaan sien hulle vir versekering en finansiele advies.

Photos from Despatch Rolbalklub's post 29/11/2021

Prysuitdeling 2021. Veels Geluk julle. ons klub is bevoorreg om soveel talent te he.

Photos from Despatch Rolbalklub's post 22/11/2021

Veels geluk met Despatch spanne wat aan Novice toernooi in Jeffreysbaai deelgeneem het. Jacques Ferreira, Chanre Botha en JP Ferreira het die toernooi gewen. Ons is trots op julle.

31/12/2014

Baie voorspoedige 2015 word aan alle klublede en vriende toegewens. Mag nuwe jaar net die beste inhou. Baie geluk met alle prestasies behaal in 2014. Bou daarop vir 2015!!!!!!

09/12/2014

Baie geluk aan Ons klub se President Duane Nel met sy verjaarsdag. Mag nuwe lewensjaar net die beste inhou. Dankie vir jou leierskap.

Photos from Despatch Rolbalklub's post 29/11/2014

Prysuitdeling 2014 Baie geluk aan elkeen. Trots op julle.

Photos 15/10/2014

Wenners van Kirkwood toernooi. Wel gedaan. Trots op julle.

13/10/2014

Baie geluk aan Dries Prinsloo, Ewald Momberg, Chris Van Der Westhuizen en Maureen Momberg wat Kirkwood toernooi gewen het. Baie geluk ons is trots op julle. Herman Steyn en sy span het vierde plek behaal. Baie geluk. Wat n wonderlike naweek vir Despatch rolbalklub. Trots op almal.

Want your business to be the top-listed Gym/sports Facility in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Tulbach Street
Despatch
6220