Ouma Liefde
We handmake modern and unique wood dollhouse furniture and dollhouses. 1:6 scale. All handmade with love. WhatsApp 0828219180
13/05/2026
10 jaar gelede! Ou ou fotos ๐
Ons het in 2016 met Ouma Liefde begin, toe was dit alle hout produkte en pophuise! Ons het oor die jare na net pophuise en pophuis meubels afgeskaal. Dit is n lang reis, en n ongelooflike voorreg om die te sien en te weet, Wow die Here het ons geseen! Altyd dankbaar๐
10/05/2026
Aan al ons Mammas, Oumas, bonus Mammas, tannies , en instaan Mammas, ook die mammas wat nie meer met ons is nie, die dag vier ons julle almal. Ons vier jul liefde, die omgee, die stil gebede en sterkte om n nalatingskap in soveel harte te los.
30/04/2026
Baba! Ons het so baie baba items, geskik vir klein babatjies tot en met 9cm lank.
Ouma Liefde maak binnekort weer ons houtmeubels vol uit, en daar sal gereeld spesiale aanbiedings wees, al die 3D items is steeds beskikbaar op bestelling.
WhatsApp 0828219180 ๐ท๐
03/04/2026
02/04/2026
Al die rokkie stelle, R60 per stel, vir slegs vandag. Somer rokkie , laptop, smart phone en take away cup, R60
Aandrokkie en handsakkie R60 per stel. ๐ท
WhatsApp 0828219180
02/04/2026
Ons kot, bad, yskas is ook ingesluit by die 3D printed 10% afslag tot 10 April 2026
Bad R180 nou R162
Toilet R100 nou R90
Yskas R420 nou R378
Bestellings neem 2 tot 3 weke en ons stuur locker to locker met The Courier Guy, Vanaf R69 tot R109 landswyd.
WhatsApp 0828219180
Kossies uitgesluit in yskas, die mini kos van Checkers pas perfek in.
31/03/2026
Spesiale aanbod! ๐ท
Terwyl ons dol besig is voor ons weer ons houtmeubels hervat. Hier is n bietjie afslag.
10% afslag op al ons 3D items, en op al die bykomstighede vir pophuise. ๐
Sodra ons houtmeubels terug is, sal ons gereeld meubels spesiale pryse aanbied ook. En ook weer ons laybye opsie inbring.
WhatsApp 0828219180
Aanbod geldig van 31 Maart tot 10 April 2026
27/03/2026
Big shout out to my newest top fans! ๐ Cornelia Mong, Tammy Vosloo, Antoinette Basson, Martie Black, Isabel Richards, Anette Ogden, Catharina Greyling, Sharon Lee Chandler, Ralie Fourie, Bonita Rossouw, Yolandi Olivier, Lourenda Van der Merwe, Marlene Maree, Antionette Cronje Engels, Louise van der Berg, Leelah Mostert, Dini Steyn, Vanessa Z. Vosloo, Wendy Vallance, Heidi Botha, Ena Coetzer
Drop a comment to welcome them to our community,
28/02/2026
So lyk kot as dit na kinderbedjie verander word! ๐ธWhatsApp 0828219180
Click here to claim your Sponsored Listing.
Telephone
Website
Address
Despatch
6220