Netent Textiles
We do all alterations on clothes
Making of the following: Wedding dresses, Braidsmaids dresses, Matric farewell dresses, dresses from a picture, tops etc
Enige naaldwerk wat jy gedoen wil he kan jy my kontak by 0827997855
01/10/2014
te koop
Dis lekker om te weet daar is nog mense wat jou n opbouende woord kan gee. Baie dankie aan Shaun (een van my kliente) vir die opbouende woorde vanoggend. geseende dag vir almal
Naaldwerk!!!!!!!!
Ons sit some in, maak broeke korte, stik nate toe, maak klere groter, maak nuwe klere, maak gordyne, sit zips in, maak verskeie skool klere, maak ook matriekafskeids rokke en vele meer.
Kontak my vir meer inligting by 082 799 7855 / 041 933 1660 of kom sien my by Netent Textiles langs savanas op Despatch
Naaldwerk!!!!!!!!
Ons sit some in, maak broeke korte, stik nate toe, maak klere groter, maak nuwe klere, maak gordyne, sit zips in, maak verskeie skool klere, maak ook matriekafskeids rokke en vele meer.
Kontak my vir meer inligting by 081 519 3007 / 041 933 1660 of kom sien my by Netent Textiles langs savanas op Despatch.
03/02/2014
Vir enige naaldwerk kontak ons by 081 519 3007 / 041 933 1660
Naaldwerk pryslys vir 2014
Broeke / Rompe / hemde korter maak R35
Broeke / Rompe / hemde korter maak en kante afwerk R50
Broek zip vervang (met zip) R35
Broek zip vervang (sonder zip) R40
Baaitjie zip vervang (met zip) R40
Baaitjie zip vervang (Sonder zip) R60
Nuwe item maak (h**p / broek / romp) R100
Maak van fancy rokkies (Begin by ) R250
Maak van strooi meisie rokkies (begin by) R350
Maak van trou rokke (begin by) R1500
Ons doen so te sê enigiets wat jy gedoen wil hê.
Kontak my vir enige navrae : 081 519 3007 / 041 933 1660
Hi al jul oulike mensies
Ons begin volgende jaar met naaldwerk klasse. As jy belang stel, inbox my of kontak my by 081 519 3007. Geseende dag vir julle almal.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Despatch
6220