ACVV Despatch Dienssentrum
ACVV Despatch Dienssentrum bied dienste aan ouer persone in ons gemeenskap: o.a. etes @ billike pryse, uitstappies, trimgim groep, Godsdiensprogramme ens.
Sateliet sentrum in Khayamnandi. Saal beskikbaar vir funksies, breekgoed verhuring en spyseniering word gedoen vir fondsinsameling.
23/12/2024
Donderdag - 6 Desember 2024 - Kersete gehou by die Dienssentrum - soveel seëninge uit ons Vader se hand. Baie dankie aan Big Man and Bear vir jul bydrae tot die feestelikheid. Ons personeel en volunteers, jul is vir ons kosbaar en so ook elke lid, vriende en besoekers wat teenwoordig was. Mag elkeen van julle 'n geseënde feesgety geniet en sien ons uit om jul in 2025 te ontvang.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the organization
Telephone
Website
Address
Main Street
Despatch
6220
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 16:00 |
| Tuesday | 08:00 - 16:00 |
| Wednesday | 08:00 - 16:00 |
| Thursday | 08:00 - 16:00 |
| Friday | 08:00 - 14:00 |