Ietsiemoois

Ietsiemoois

Share

Nothing brings people togheter like good food on a pretty platter set! Spoil yourself or buy a gift for a friend!

Photos from Ietsiemoois's post 29/11/2025

Ons het weer bietjie tyd gehad om 'n paar Lazy Susan's te maak. Kontak my gerus indien jy in een van die volgende belangstel.
084 724 1128

30/01/2022

Ons is baie opgewonde dat die lewe weer stadig na normaal terugkeer , maar daar is ook hartseer vir ons.... ongelukkig gaan Ietsiemoois se produksie vir eers tot stilstand moet kom as gevolg van ons besige lewe. Dankie vir elkeen se ondersteuning in die laaste 2 jaar. Ietsiemoois was soveel meer as net 'n besigheid en ons was geseend met al die nuwe vriende wat ons gemaak het. Ons glo en hoop dat ons weer met produksie kan begin rondom September. Hou Ietsiemoois se blad dop!

Photos from Ietsiemoois's post 12/12/2021

Ietsiemoois sal die volgende 3 dae weer oop wees. Ons sluit Woensdag 15 Desember. Pragtige, bekostigbare geskenkies beskikbaar. Whats app my op 0847241128.

Photos from Ietsiemoois's post 02/12/2021

🎄🎄🎄🎄🎄Ietsiemoois se laaste dag van verkope vir Desember. Voorraad raak min. Kontak my op 0847241128 voor jy 'n draai maak.

01/12/2021

Ietsiemoois vanaand by Despatch Opskop Fees se eie "Opening of the Season"
Kom geniet die aand saam ons!

Photos from Ietsiemoois's post 01/12/2021

Laaste 2 daggies om jou Kersgeskenkies te koop. Voorraad raak min. Die volgende is nog beskikbaar.
Kontak my op 0847241128

Photos from Ietsiemoois's post 30/11/2021

Ietsiemoois
🎁3 days to go
🎁voorraad raak min
🎁moenie uitmis nie
🎁kontak my op 0847241128

Photos from Ietsiemoois's post 29/11/2021

Ietsiemoois is slegs oop tot, Donderdag, 2 Desember 2021. Moenie uitmis op oulike geskenkies vir Kersfees nie.
Die volgende bakkies is beskikbaar teen R60 elk. Lekker vir pasta, pap, vrugteslaai, skyfies en vele meer.

Photos from Ietsiemoois's post 27/11/2021

Sale🎅Sale🎅
All stock still available, LESS 10%!!!
Only until 13h00 today!
Terms & Conditions:
💗 Need to pay and collect before 13h00
💗 No items will be kept out
Card facilities available!
14 Keerom Street
Botrasrus
Despatch
Contact me on 0847241128
Ietsiemoois close on 2 December for 2021

Photos from Ietsiemoois's post 26/11/2021

💟 Slegs oop tot 2 Des 2021
💟Moenie uitmis op die Black Friday Specials nie
💟Voorraad raak min
Kontak my op 0847241128

Want your business to be the top-listed Shop in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Category

Telephone

Website

Address


Despatch