Affi Pad

Affi Pad

Share

Affi Pad is jóu klein huiswinkel gerieflik geleë in Botha Straat, rigting Uitenhage, waar ons huiskos uit die hart en uniek uit ons hande maak.

03/06/2026

Goeiemore Julle
Vandag in die kombuis is lekker Sop gemaak met Lensies, vleis en groente🥣 500ml bak vir R45.00 daar sal ook weer mini Kaas broodjies vir R9.00 wees. Plaas asb bestellings met afhaaltye by 0678810890.
Groete
Sharon

26/05/2026

Goeiemore julle
'n Gunsteling is vandag op die spyskaart. Ons soya gemarineerde hoender repies met noedels en roerbraai groente, vir R58.00 per ete. Plaas bestellings met afhaal tye by 0678810890
Groete
Sharon

19/05/2026

Goeiemore Julle
Vandag in die kombuis is lekker Sop gemaak met Lensies, vleis en groente🥣 daar sal ook weer mini Kaas broodjies vir R9.00 wees. Plaas asb bestellings met afhaaltye by 0678810890.
Groete
Sharon

18/05/2026

Goeiemore Julle
Nuwe week, nuwe dinge👌Vandag se ete is lekker mielies en bone, met vleis ja.😜 R45.00 per 500ml bakkie.
Daar is twee opsies:
* gewoon of
* kerrie
Plaas asb bestellings met afhaaltyd by 0678810890.
Groete
Sharon

12/05/2026

Goeiemore julle
Vandag se ete is heerlike Hoender kerrie en rys vir R55.00 per ete. Daar sal ook lekker outydse gekookte sago poeding wees, R30.00 vir 350ml bakkie. Plaas asb bestellings met afhaal tyd by 0678810890
Sharon

11/05/2026

Goeiemore julle
Ek hoop almal het 'n heerlike naweek geniet🌸 vandag se ete is Gammon, Kapokaartappels(Mash) en Soet Wortels, vir R58.00 per ete.
Plaas asb bestellings en afhaaltye by 0678810890. En onthou om na my statusse te loer🤗 Etes is daagliks van 14h15 tot 18h00 beskikbaar.
Groete
S

04/05/2026

Goeiemore Julle
Vandag se ete is lekker mielies en bone, met vleis ja.😜 R45.00 per 500ml bakkie.
Daar is twee opsies:
* gewoon of
* kerrie
Plaas asb bestellings met afhaaltyd by 0678810890.
Groete
Sharon

30/04/2026

Goeiemore julle
Vandag se ete is Lui Huisvrou Lasagne.
Dit lyk soos Spaghetti Bolognese maar proe soos Lasagne - HEERLIK!!!👌
R55.00 per ete. Plaas asb bestellings en afhaaltyd by 0678810890.
Groete
Sharon

29/04/2026

Nog net 2 dae oor om te bestel. Bestellings sluit 30 April. Alle bestellings moet asb voir of op 1 Mei betaal word. Plaas jou bestelling asb by 0678810890. Die koekies is heérlik!!!

29/04/2026

Goeiemore julle
Vandag se ete maak ons "Railway Stew bedien met Wit Rys" of vir ander bekend as Wors Pot en Rys, vir R55.00 per ete. Plaas asb bestellings met afhaaltye by 0678810890
Etes is beskikbaar van 14h15 tot 18h00.
Groete
Sharon

Want your business to be the top-listed Shop in Despatch?
Click here to claim your Sponsored Listing.

Telephone

Website

Address


113 Botha Street, Campher Park
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 06:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 18:00
Friday 06:00 - 18:00
Saturday 07:30 - 13:30