Despatch Kunsfees
Deelname aan Despatch Kunfees is oop vir beginners tot gevorderde vlak
08/12/2025
Maak 'n aantekening in jou dagboek vir 2026...
Kunsfees 2026 beplanning vind nou plaas...
Hou die spasie dop vir meer inligting.
Indien jy meer inligting wil ontvang oor die kunsfees, stuur 'n e-pos na [email protected]
π©°ππ¨π€π₯πΉπ»πΊπ·
Now happening... 2026 Festival Planning...
Keep watching this space for more information.
If you want to receive more information about the up coming festival, please send an e-mail to [email protected]
π©°ππ¨π€π₯πΉπ»πΊπ·
06/05/2025
Kom geniet die aand saam met Laerskool Frans Conradie.
23/08/2024
Die afsluiting van die 2024 Despatch Kunsfees het op 15 Augustus plaas gevind in die vorm van 'n Prestige konsert. Die deelnemers van die konsert is deur die verskillende beoordelaars gekies as die bestes in hulle onderskeie kategorieΓ«.
Hier is 'n paar foto's van die aand.
Ons sien uit daarna om hierdie leerders se Kultuurpad te volg.
02/08/2024
Nog foto's van die Kunsfees.
Vandag is die laaste dag van die 2024 Kunsfees en word afgesluit met Voordrag by Laerskool Sonop.
Baie geluk aan elke deelnemer!!!
01/08/2024
Dis altyd goed van terugvoering van ons beoordelaars te hoor.
n Groot GROOT dankie aan elke beoordelaar wat die Kunsfees moontlik gemaak het.
01/08/2024
Dis goed om te sien dat beginners ook aan die Kunsfees deelneem. Ons hoop dat ons haar oor n paar jaar weer by die Kunsfees sal sien.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Website
Address
Despatch