NG Kerk Despatch Noord
Lidmate van Despatch-Noord.
Die gemeente waarvan Jesus Christus die hoof is, waar elke lidmaat sy gawe ontdek, maksimaal aanwend, waar alle lidmate in liefde en geloofsgemeenskap saamgesnoer word, tot opbou en uitbreiding van God se koninkryk.
Hartlik welkom by ons erediens vandag. Ons verwelkom vir Ouderling Louis Els wat die boodskap gaan bring en die prediking gaan waarneem. Skriflesing kom uit Ps 1, Matt 7:13-14. Tema van Preek: Slegs twee paaie en twee keuses.
Welkom in die huis van die Here. Die boodskap word vir ons vanoggend gebring deur Bertus Griebenow.
28/07/2025
Rut se Koffie Hut nooi almal uit om die naweek ietsie lekker by hulle te kom geniet! Hulle gaan 'n lekker bord boerekos vir slegs R50 verkoop op Saterdag en Sondag. (Op bestelling). So moenie wag nie, plaas julle bestellings sommer nou om teleurstelling te voorkom! Sien julle daar.
21/07/2025
Ons is dankbaar om weer vanoggend vir Ds. Theo Schoultz by ons te hĂȘ om die Pinksterdiens te lei.
Baie welkom by ons Pinskter-erediens. Ds Theo Schoultz sal ons lei vanaand.
Hartlik welkom by ons Pinskter-erediens. Ds Theo Schoultz bring vanoggend die boodskap.
Ons verwelkom vanaand met dankbaarheid vir Ds. Theo Schoultz wat die Pinksterdiens lei.
Ons is baie dankbaar om Ds. Theo Schoultz vanoggend weer by ons te verwelkom om die Pinkster-erediens te lei.
Hartlik welkom by ons Pinskter-erediens. Ds Theo Schoultz bring vanaand die boodskap.
Welkom by ons Pinskter-erediens. Ds Theo Schoultz bring vanoggend vir ons die boodskap.
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Contact the place of worship
Telephone
Website
Address
13 Jakaranda Street
Despatch
6220