Despatch DELI
Wide range of products...come and have a look
28/08/2025
Luister FM Handsakprojek - Augustus 2025!
👜Vul ‘n handsak en vul iemand se hart👜
🧡 Ons Handsak Projek is weer op volle dreef! ‘n Handsak is sinoniem met vrou wees. Ons versamel jou handsakke wat jy nie meer gebruik nie, gevul met nodige toiletware vir vroue in nood🧡
👉Aflaai punte vir handsakke:
ZBrands South Africa in Walmer
Melt Bistro in Kings Court
Daniëls Astron Energy in Uitenhage
Despatch DELI
Smhart Security (enige tak)
👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡
28/08/2025
Asb,dames bring daai ou handsak wat in jou Kas le wat jy nie Meer gebruik nie,alles vir n goeie doel,Kom ons maak n Paar vroue se harte bly.ons het nog so week oor.Despatch Deli 57 Boom str.
Luister FM Handsakprojek - Augustus 2025!
👜Vul ‘n handsak en vul iemand se hart👜
🧡 Ons Handsak Projek is weer op volle dreef! ‘n Handsak is sinoniem met vrou wees. Ons versamel jou handsakke wat jy nie meer gebruik nie, gevul met nodige toiletware vir vroue in nood🧡
👉Aflaai punte vir handsakke:
ZBrands South Africa in Walmer
Melt Bistro in Kings Court
Daniëls Astron Energy in Uitenhage
Despatch DELI
Smhart Security (enige tak)
👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡
06/08/2025
Kom al my Despatch maaitjies,verlede jaar was n groot sukses,krap daai kaste uit en bring daai handsak.
Luister FM Handsakprojek - Augustus 2025!
👜Vul ‘n handsak en vul iemand se hart👜
🧡 Ons Handsak Projek is weer op volle dreef! ‘n Handsak is sinoniem met vrou wees. Ons versamel jou handsakke wat jy nie meer gebruik nie, gevul met nodige toiletware vir vroue in nood🧡
👉Aflaai punte vir handsakke:
ZBrands South Africa in Walmer
Melt Bistro in Kings Court
Daniëls Astron Energy in Uitenhage
Despatch DELI
Smhart Security (enige tak)
👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡👜🧡
17/12/2022
Hier is Sondag 06 November 2022 se Spyskaart.Heerlike Hoender, Beesboud, Soet Wortels, Kool, Rys met gravy en gebraaide aartappel.Malva of Sago met vla ok beskikbaar teen R15.Skakel gerus 041 9335637 vir bestellings.Dankie
Goeie môre. Aangesien daar n nationale probleem met Whatsapp is, skakel of SMS asseblief u bestelling na 041 9335637 of 082 578 5593. Ons spyskaart vandag is Coke Hoender, Kool, Soet Wortels en Potato wedges. Baie dankie
Goeie more.Sondag 23/10/2022 se Spyskaart is Heerlike Hoender,Beesboud,Soet Patats,Groenbone,Rys met Gravy en Gebraaide Aartappel.Daar ok Malva of Sago met vla teen R15 elk.Groot borde R78 en Klein borde R65.Ons werk op bestellings bel gerus 041 9335637.Dankie
20/10/2022
Vir bestellings bel 041 9335637.Bestel voor 12uur asb dankie
Goeie more Vandag se Spyskaart is Heerlike Macoroni en Kaas teen R50 n bakkie.Slegs een grote beskikbaar.Ons werk op bestellings.Bel 041 9335637
Click here to claim your Sponsored Listing.
Category
Telephone
Website
Address
Boom Street 57
Despatch
S.AFRICA
Opening Hours
| Monday | 08:00 - 18:00 |
| Tuesday | 08:00 - 18:00 |
| Wednesday | 08:00 - 18:00 |
| Thursday | 08:00 - 18:00 |
| Friday | 08:00 - 18:00 |
| Saturday | 08:00 - 16:00 |
| Sunday | 08:00 - 13:00 |